Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Goed ontvang by die verskillende besighede. Munisipaliteit sal ernstig aandag moet gee aan die hoofstraat (da Gamaweg) se ryvlak."
"Was net 'n bietjie teleurgesteld dat die supermarkte al 7uur toe gemaak het, want ons het net na 7 die aand ingeklok."
"Eerste keer wat ons in Jeffreys vakansie hou. Dit het vir seker op ons gegroei. Was geskok oor die informele area waardeur mens moet ry om by ons verblyf uit te kom. Dis regtig die enigste negatiewe ding. Ons het probeer om soveel moontlik restaurante te verken, Infood, Walskipper en Kitchen Window was die wenners. Ons is fynproewers met hoë standaarde, maar hulle kos en pryse is uitstekend."
"Daar is niks vir kinders om te doen in die aand nie, maar baie plekke vir grootmense."
"To be honest, I do not enjoy Jeffreys Bay. My experience is that the locals are very unfriendly and the shops rather pricey, but I will still come back because the beaches are lovely and clean."
"Onst heerlik gekuier by die Mexican restaurant. Hulle cocktail menu is great. Die locally-sourced calamari is uit die boeke uit. Vriendelike gasheer en staf. Viswijf Restaurant het ook heerlike kos bedien en hulle pryse was baie billik."
"Vir jong mense is daar net soveel om te doen in Jeffreysbaai as dit nie in vakansietyd is nie."
"'n Uiteet by die Kos en Vismandjie is 'n absolute moet. Dorp 'n bietjie besig na ons sin."
"Oral waar ons gegaan het was mense baie vriendelike en behulpsaam. Kospot en die vis winkel by dit se kos is die beste. Die bestuur van Spar is baie vriendelik en behulpsaam."