Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Lekker Afrikaanse dorpie en almal is vriendelik. Alles is naby aan mekaar so jy hoef nie ver te ry om te gaan eet of dorp toe te gaan nie."
"Met die strande wat gesluit was is dit nie altyd maklik om tieners besig te hou nie, maar ja ons het dit nog steeds geniet."
"Jeffreysbaai is ons tweede huis. Ons is baie lief vir die dorp met sy vriendelike mense."
"Paradise beach is an amazing place to holiday and spend quality family time in beautiful surroundings."
"Jammer oor die verbod op strande, maar steeds was daar meer as genoeg om ons besig te hou."
"The locals are friendly and we enjoyed our stay here. Humansdorp and Cape St Francis close by is worth while to visit. Lots of restaurants in the area."
"Ons het verlief geraak op die dorp. Sal dit weer een van ons vakansiebestemmings maak."
"Baie lekker plek, baie in en om Jeffreys te doen. Verblyf en lewenskoste oor die algemeen en veral April en Desember is baie duur, maar sal baie graag daar wil gaan aftree."
"Baie skoon dorp. Heelwat kuierplekkies en restaurante. Vriendelike mense. Sal definitief weer soontoe gaan."
"Ons het die stilte van Paradysstrand baie geniet. Kon kilometers langs die strand loop sonder die vrees om aan Covid blootgestel te word."