Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
Marina Martinique, Jeffreys Bay
La Caribe 58"Jammer dat die toegangsroete dalk problematies kan wees."
"Regtige lekker plekkie en is regtig rolstoelvriendelike dorpie."
"Pragtige omgewing met baie dinge om te doen elke dag. Baie sentraal geleë. Baie uitkykpunte met bankies waar mens kan sit en die see geniet."
"Heerlike, rustige atmosfeer. Baie om te doen en die oulikste winkeltjies. Beslis 'n plek om te besoek."
"Goeie visvangplek. Net geen privaat hospitaal as daar ‘n nood is, mense moet al die pad Port Elizabeth toe ry."
"Jeffrey's Bay is extremely clean and the people are very friendly. Lots of things to do and places to see."
"Jeffreys Bay Beach House ligt op een uitstekende locatie direct aan zee. Geeft een apart gevoel. Gelukkig is hier ook WiFi aanwezig. "
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Milkwood 315"Lieflike omgewing! Min winkels in die area, wat dit 'n baie rustige atmosfeer gee, maar tog nie te ver van die winkelsentrum dat dit ongerieflik was nie. Strande pragtig, en mense vriendelik. Baie goeie plek vir enige iemand om te gaan ontspan."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Watersideliving - Cove 26"Pragtig, tuine is baie mooi, sekuriteit is goed en personeel baie behulpsaam."
"Everything depends on what you came for! For me, it was a perfect destination for what I wanted to do. "
Marina Martinique, Jeffreys Bay
17 Jamaican Palms"Marina Martinique is 'n wonderlike plek om te rus. Ons het die boot cruise gedoen met sonsondergang en dit was pragtig. Dit is baie naby aan die see en selfs aan restuarante geleë."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
12 Claptons Marina Martinique"Veilige plek met lekker restaurante."