Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"'n Absolute moet besoek. Een aand oorslaap is te min om werklik alles te waardeer."
"No streetlights and no clear road markings coming off the N1. Very confusing to get to our destination."
"Such a lovely little town and breakfast at Die Vetmuis Plaaskombuis was a winner! Pity we arrived too late to have dinner there."
"Lovely little town with excellent restaurants. Quiet and safe - perfect for a rest stop."
"Moet definitief by 4 Sheep Restaurant gaan eet! Baie lekker kos en vreeslike vriendelike mense."
"Hou baie van Karoo Nasionale Park. Goeie stopplek tussen tuinroete en Pretoria."
"Het Allards Bistro & Pizzeria baie geniet - hulle skaapstertjies 'n moet wanneer jy Colesberg besoek."
"Baie mooi dorpie. Vriendelike inwoners en dorpie se strate is skoon. Die kerk is die hoogte punt en ons was bevoorreg om binne die kerk te gaan kyk."
"This is not your typical tourist destination, but if you want to get away from everything and experience the Karoo, this is the place!"
"Goeie halfweg stop tussen Gauteng en Kaap, maar nie 'n bestemming wat ons sal kies vir vakansie nie."
"Fantastiese bestemming en baie geskiedkundig en regverdig. Meer as net oornagplek as jy in geskiedenis belangstel. Skakel gerus met die Colesberg Kemper Museum & Tow Information Office by [email protected] of 051-7530574 vir fantastiese inligting oor hierdie pragtige dorpie."
"Richmond is maar ;n klein dorpie, maar daar is darem genoeg winkels en eetplekke vir die oornagbesoeker."
"Ek voel hulle kan aandag daaraan gee dat eetplekke later oop is om by te eet of te bestel."
"Sover ons kon sien, is daar net 'n gedeelte van die dorp wat netjies onderhou is. Gee nie 'n baie goeie indruk nie, maar voel nie onveilig nie."