Verified Reviews
Keurboomstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Keurboomstrand
Rated 4.8 out of 5 based on 127 reviews.
"'n Pragtige plek. Ons eerste besoek en kan die strand enige tyd aanbeveel."
"As jy dit besoek wil jy darem die see hoor as jy dit nie kan sien nie. Dit was teleurstellend om net motors te hoor en geen see te ruik, hoor of sien nie. "
"Die ligging is fantasties! En die enigste restaurant daar, Enrico, is ook fantasties. "
"Pragtige strand, fantastiese eetplek. So so mooi! Sal definitief weer besoek, net ander verblyf."
"Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management."
"Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap."
"Rustig en vreedsaam, min mense alhoewel geen winkels, moet Plettenbergbaai toe vir inkopies. Een uitstekende (alhoewel bietjie duur) restaurant in die dorpie. "
"Uitstekende vakansiebestemming, heerlike strande en baie om in omliggende omgewing te doen."
"Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces."
"Keurboomstrand is perfek vir 'n rustige vakansie, nie te vêr van hope aktiwiteite af nie."
"Keurboomstrand has a lovely laid back ambience. A restaurant with beautiful views and within walking distance. Close to the videy Plettenberg Bay but far enough away to be a far more relaxing holiday."
"Ongelooflik, vir beide volwassenes en kinders. Blyk 'n veilige strand te wees."