Successfully reported

Verified Reviews

Keurboomstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Keurboomstrand

Rated 4.8 out of 5 based on 127 reviews.

Keurboomstrand

107 The Dunes

"Die strand is baie skoon en kan die kinders en familie dit baie geniet."

Keurboomstrand

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Fantastiese strande, melkhoutbome, gereelde dolfyn besoeke. Regtig sprokiesmooi en 'n lekker bederf vakansieligging."

Keurboomstrand

O So Kozi

"As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!"

Keurboomstrand

Secluded Beach Cottage

"Baie mooi en skoon."

Keurboomstrand

Boomhuis by die See

"Mooi en klein strandoord met lekker draf/fietsrypaadjie."

Keurboomstrand

The Dunes 4

"Mooi rustige omgewing en natuurskoon, veral buite seisoen in wintertyd."

Keurboomstrand

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Pragtige stukkie wëreld. Verseker die moeite werd."

Keurboomstrand

Unit 92 The Dunes

"Heerlike stil strand (vir Julie-maand). "

Keurboomstrand

103 The Dunes

"Lieflike strand met branders reg vir swem."

Keurboomstrand

Kozi @ Keurbooms

"As jy wil rus dan gaan jy na Kozi toe!"

Keurboomstrand

Seagull View Cottages

"Pragtige strand en omgewing. Ongerep en naby aan die natuur. Strand en swem-area kan gevaarlik wees as gevolg van dwarsstrome. Wees versigtig, veral met hoogwater. Wees ook op die uitkyk vir aktiwiteite in die water - voëls en vis. Die spesifieke naweek wat ons daar was, was daar 'n haaiaanval waar 'n 14-jarige seun beseer is. (Luister na die NSRI se waarskuwings.)"

Keurboomstrand

ArchRock Resort

"Baie mooi strand. Baie veilig. Asemrowend. "

Keurboomstrand

O So Kozi

"Enrico's is the best restaurant in the area."

Keurboomstrand

Bos en See

"Daar is maar net een Keurboomstrand - ons gunstelingplek langs die Suid-Afrikaanse kus."

Keurboomstrand

Unit 92 The Dunes

"Hou al 45 jaar hier vakansie. Wonderlik."

Keurboomstrand

O So Kozi

"'n Wonderlike plek, 'n moet op die Tuinroete!"

Keurboomstrand

Kozi @ Keurbooms

"Best beaches seen on the Garden Route! "

Keurboomstrand

Kozi @ Keurbooms

"We love the beauty and relaxed atmosphere of Keurboomstrand. There is so much natural beauty in the area as well as outdoor activities such as rowing on the river, hiking and enjoying the beach."

Keurboomstrand

O So Kozi

"Fantastiese strand en baie goeie weer."

Keurboomstrand

Kozi @ Keurbooms

"Pragtig, veilig en netjies. Dit was regtig baie lekker. "

Keurboomstrand

Kozi @ Keurbooms

"Keurboomstrand is 'n moet sien plek. Daar is so baie om te doen, met die mooiste, skoonste strande."

Keurboomstrand

Bos en See

"I travel a lot to Cape Town and this area is the best place to travel to."

Keurboomstrand

Unit 92 The Dunes

"Mooi, stil strand."

Keurboomstrand

The Dunes Resort and Hotel

"Very pretty little town. Will definitely come back."

Keurboomstrand

Kozi @ Keurbooms

"Awesome, sal beslis weer terugkom."

Keurboomstrand

The Dunes Resort and Hotel

"Keurboomstrand is 'n fantastiese plek!"

Keurboomstrand

A Little Bit of Paradise

"Keurboomstrand is die perfekte wegbreekdorpie. Met die naaste winkels en vulstasies in Plettenbergbaai beleef mens werklik rus en vrede. Die natuurskoon, draf/staproetes, strande en Enrico se restaurant maak die bly onvergeetlik."

Keurboomstrand

The Dunes Unit 106

"Easy access to activities in and around the area. "

Keurboomstrand

Kozi @ Keurbooms

"Keurboomstrand is 'n baie mooi toeristebestemming."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120