Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 1335 reviews.
"Honestly, locals do seem a bit grumpy if you are being a tourist out of season, but the abundance of beauty around every bend and adventures makes up for it!"
"Unfortunately due to the Covid situation, we found the Garden Route in a depressed state. The sooner tourists come back the better!"
"Ons het nou vir ons 'n woonstel gekoop in Knysna. Ons dogter en kleinkind bly daar."
"Altyd 'n netjiese en veilige omgewing om te besoek, met baie besienswaaardighede in en om Knysna."
"Knysna is 'n besonderse dorpie, ek en my man lief hike en daar is baie mooi roetes. Dit is pragtig daar met al die bome en ons was baie bly om te sien hoe mooi alles terug gegroei het na die brand. Ons wil definitief ons Knysna-trippies 'n jaarlikse tradisie maak."
"Very central to visit Sedgefield, Plettenberg Bay, Wilderness, Tsitsikamma, etc."
"Verkeers-probleme en die nabygeleë township. Veiligheid kan bevraagteken word."
"Dit kan koud en nat word, so kies jou akkommodasie noukeurig sodat die weer nie jou planne in die wiele ry nie."
"Die dorp het redelik sy karakter verloor en Covid en heelwat klein besighede affekteer. Ek verkies die see en die woude bo die besige dorp en redelik vuil handelsentrum."
"Sal Knysna vir enige persoon aanbeveel. Maak net seker dat jy ten minste 5 dae bespreek. Ons was vir 2 dae daar en dit was te min dae om al die mooi plekkies in en om Knysna te besoek."
"Due to Covid, many shops/restaurants, etc. have sadly closed. Therefore less shopping and dining options. However, Knysna is still, and will always be my favourite on Garden Route."