Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Impala Lily Kaya"Lovely environment, we really enjoyed the animal interaction."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maerua Luxury Safari Tents"Marloth is 'n aangename bestemming, ons het tyddeel daar en geniet Marloth altyd baie. Rustige atmosfeer en veilig en die diere maak dit beslis die moeite werd."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Geen instandhouding van paaie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Maak seker jy kies jou verblyf noukeurig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"We love visiting Marloth Park. We see a lot of animals without having to go into the Kruger."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion's Call"Sou graag sien dat daar 'n behoeftebepaling gemaak word deur besoekers en dan daarvolgens 'n komitee stig wat omsien na daardie behoeftes. Ook dalk strenger toegangbeheer om ongewensde elemente te beperk of te monitor. Hoekom dit nie eksklusief hou nie, dit is 'n unieke plek. Pasop vir oorbehuising!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Laparetreat"Met die baie reënval was baie grondpaaie verspoel. Met 'n gewone motor sal dit baie moeilik wees om rond te ry, veral langs die rivier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zebra Haven"Fantastiese vakansiebestemming! Die rustigheid van die natuur en bosgeluide maak dit 'n baie spesiale bestemming waarna ons keer op keer sal terugkeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"The side roads off of the tar road need to be graded."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbabies Nest"Dit is 'n lekker rustige plek om net te kan afpak en rus, daar is baie om te sien en doen."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Highly recommended to all, especially foreign visitors."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Baie lekker plekkie, die enigste probleem is die paaie, dit het wel baie gereën, en dit kon lei tot die verspoelde paaie. Mense met lae voertuie sal nie sommer daar kan ry nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Blinkwatersrus"Marlothpark is 'n uitstekende rusplek. Hoop daar word binnekort iets aan die strate gedoen wat deur die reën verspoel is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Onse Stoep"Ons is mal oor Marlothpark, geniet altyd ons verblyf daar. Die paaie is net in 'n baie slegte toestand."
Marloth Park, Kruger National Park South
Henne's Rest"Paaie kort aandag, maar dit het baie gereën so verstaanbaar. "
Marloth Park, Kruger National Park South
John and Noleen's Place"Die paaie kort beslis aandag! Dit was vir ons stadsjapies baie moeilik om met 'n gewone voertuig oral te kon ry. Maar die algehele ervaring was regtig wonderlik!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Hieso Marloth Park"Lief die natuur en het self 'n huis in Marlothpark gekoop verlede jaar. Voorheen bekend as Migrate Bush House."
"Ons is mal oor die wildtuin, so vir ons is dit 'n fees. Jy kan heerlik afskakel, ontspan en herlaai."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lazy Grapes"Lovely holiday destination, locals are friendly."