Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Flight of the Eagle @ Kruger"Wonderlike bosveld-omgewing so naby aan die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bozrah"The ostriches are quite aggressive and as a parent find them to unsafe to walk around with children. Incredible to have so much wildlife variety up close though. Dirt roads dons't seem to be maintained too often."
Marloth Park, Kruger National Park South
Koekoek Guesthouse"Marloth Park is a wonderful holiday destination for relaxation and being one with nature."
"Die Wildtuin sal altyd vir ons spesiaal wees. Nou dat ons 'n bekostigbare plek het wat nie ver van die Wildtuin af is nie, sal ons vir seker meer gereeld gaan kuier. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Place of Happiness"Marlothpark is 'n great plek. Ons het baie diere gesien en die naweek terdeë geniet. Van die paaie is bietjie lelik om met 'n klein kar te ry. Sal ook daarvan hou as daar dakkies bo-oor van die uitkykpunte se bankies was sodat die son mens nie brand nie. Sal definitief weer Marlothpark besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Marlothpark se grondpaaie kan gerus meer aandag kry. Verder geniet ek elke kuier daar werklik baie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
1815 Seekoei"Unfortunately Marloth Park was hit with some crime over the Easter Week-end, which did spoil what people were trying to enjoy."
Marloth Park, Kruger National Park South
Korhaan Self-Catering Cottage"Lekker plek vir oud en jonk en genoeg om jou besig te hou. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Marlothpark bied baie vir die gaste aan en is ook naby om dagbesoeke in die Krugerwildtuin te gaan doen."
Marloth Park, Kruger National Park South
Squirrels Leap"Al die personeel, inwoners en die sekuriteitspersoneel was baie vriendelik en behulpsaam. Aanbeveling: Strenger kontrole by die hekke."
Marloth Park, Kruger National Park South
Khaya Marulanie"Wonderlik, Amper beter as die Wildtuin. Lekker atmosfeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hie' So"Gaan al jare na Marlothpark, my enigste negatiewe waarneming is dat daar hopeloos te veel huis nou is, wat meebring dat daar baie minder diere is om te sien, 'n groot fout."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villa Mio-Dor-y"Die park was ongelooflik besig oor Paasnaweek, maar soos altyd het ons dit terdeë geniet. Pragtige olifante by die rivier gesien. Elke besoek aan Marloth is vir ons kos vir die siel."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"Hemel op aarde. Wens net die mense wil nie so vinnig ry in Seekoeistraat. Kinders het ook die supertubes baie geniet by the Bush center."
Marloth Park, Kruger National Park South
Manzis Paradise"Marloth is vir my baie aangename plek om te besoek, het nog nie probleem ervaar nie. Sien uit na volgende kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Beyond The Boma"Ideale plek om oor te slaap as die Krugerwildtuin te bedrywig is vir jou smaak, maar jy tog in die wildtuin wil besoek aflê."
Skukuza, Kruger National Park South
SANParks Skukuza Rest Camp"The camp just needs small maintenance issues to be attended to. "
Marloth Park, Kruger National Park South
KrugerRiverVillas-Mtombo"Eerste besoek aan Marlothpark. Was baie beïndruk. Kom beslis weer!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Manzini Chalets"Ek sal weer Marlothpark toe gaan, maar ek weet nou waar om van die beste verbly te kry teen billike pryse."