Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Tarentaal Cottage"Marloth Park is a lovely place to visit I just feel people should be held responsible for renting out such disgusting places"
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Bush Retreat"Het al menigmaal Marlothpark besoek en het al verskeie huise gehuur en dit is vir ons heerlik om Marlothpark toe te gaan en die handewerk van ons skepper naamlik die natuur en die diere, asook die rustigheid in te drink en net weer tot verhaal te kom na die gejaag in die stad."
Marloth Park, Kruger National Park South
De Bruine Huis"Marlothpark is goed geleë en maak dit maklik vir die dagbesoeker in die wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Paradise 3844"Marlothpark bly een lekker rustige plek as jy wil ontspan en die natuur wil geniet en ook baie diere om te sien en die oulikste vlakvarke ooit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Shangri-la @ Kruger"Marloth bied 'n rustige boservaring met pragtige uitkyk-punte."
Marloth Park, Kruger National Park South
Geelvis Koppie"Marlothpark is 'n baie lekker plek om te gaan rus."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tarentaal Cottage"Baie mooi. Grond paaie kort bietjie aandag. Mak wild. Vriendelike diens by al die besighede."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tinyiko Kruger Lodge"Diere soos bokke, blouwildebeeste, kameelperde volop in park. Baie stil, weg van hoofroetes en daar is alles (winkels) wat nodig is. Nie baie vermaak vir jong kinders nie, maar ideaal vir ouer paartjies. 3-5 dae ideaal. Krugerwildtuin net oorkant rivier, hek, (Krokodilrivierhek) 12 km weg. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons sal beslis weer daarna toe gaan as ons 'n rustige atmosfeer soek en sal lekker as familie saam kan kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
a Zaganaga Kruger Lodge"So much wonderful memories, beautiful surroundings and safe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"Ek kom al baie lank Marlothpark toe en is altyd lekker om terug te wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Bietjie bekommerd oor die rookbeleid by die restaurante - daar blyk geen te wees nie. Rokers rook waar algemene publiek sit (en kinders) en eienaars doen niks daaromtrent. As dit rook-areas is moet hul mens waarsku en nie kinders daar toelaat."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villa Marula"Marlothpark is definitief die beste vakansieplek in ons land en sal vir seker weer terugkeer net in 'n beter huis."
Marloth Park, Kruger National Park South
Innibos"Baie goed geleë vir besoeke aan die KNP. Die rustigheid is net wat nodig is om van die stedelike gejaag te ontsnap."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die wild is baie maar ek sou graag vooraf wou weet dat van die paaie in die park nie so mooi vir normale voertuie is nie! Ons was onkant gevang op een of twee van die strate toe ons wild gaan soek/kyk het. Verder is die winkeltjies goed toegerus en is die park mooi skoon. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Tora Rona"Daar is nie voer of lusern pille by die winkels te koop nie. Die paaie onder teen rivier is baie verspoel. En die deurloop van die publiek is baie. Geen kontrole by hek nie. Bushveld Atlantis is duur, maar waarde vir geld. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Elephant-House"Baie diere om te besigtig, bekostigbaar en die winkels is gerieflik ingerig. Goeie restaurante nabygeleë en genoeg om te doen vir die kinders."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons het dit omgewing vreeslik geniet en het baie veilig gevoel. Ek sal so 'n naweek vir enige jong gesin aanbeveel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
3766 Erdvark"Baie gerieflik en ontspannend vir wegbreek naweek. Goed geleë vir besoek aan die wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
2979 Ratel Street"Die supertubes vir besoekers is overpriced. Verder kan ons Marloth waarlik aanbeveel."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Pragtig, veilig, ongerep en rustig. Dis waar jy rus vir jou siel vind."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"The only issue is security. We had security people on the premises around 14:00 on Sunday morning looking for intruders - an alarm system should be installed or 24 hour security on the premises. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Luislang Leisure"Marlothpark self is 'n lekker plek geniet dit baie."