Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Gaan en wees rustig, geniet die natuur. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago Bush House"Ons is absoluut mal oor Marloth Park in die geheel en sal definitief weer soontoe gaan. Die paaie kort egter opknapping."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"A nice park which allows you to feed the animals."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Prachtige locatie rust en dieren en tegen krugerpark en crocodile rivier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Bok"Marloth park is 'n baie lekker onspanningsoord sal net graag n winkel wil hê wat bietjie later oop bly maar verder is die natuur waarvoor ons gegaan het."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Wonderlike plek om te wees, geniet die diere wat kom groet, klein paradys."
Marloth Park, Kruger National Park South
De Gastehuysje"Dis lekker om so baie diere in die gebied te kan sien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Debrico's AmaBush Lodge"Aangename bestemming. Alle nodige geriewe heel bekombaar. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Calze"Dink hulle moet hul uitkykpunte heroorweeg sodat mens meer kan sien en hulle moet dit meer sigbaar maak vanuit Seekoeiweg deur middel van naambordjies."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tau Self-catering House"Marloth Park is a really really nice place "
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Daar is geen sekuriteit by die ingangshekke nie. Hulle maak die hek oop sonder om te vra vir die rede van jou besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Siels vernuwend om buite te sit. Koffie te drink. Die nuwe dag te begroet. Die son te sien opkom. Diere wat stil en rustig hulle gang gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Awesome plek kom nou al vir amper 10 jaar na Marloth toe en dit is altyd aangenaam om weer te moet terugkom en ons as gesin of met vriende sien altyd uit om weer te kom."
Marloth Park, Kruger National Park South
Butterfly House"Marloth Park has stolen a piece of my heart."
Marloth Park, Kruger National Park South
Butterfly House"Fantastiese plek vir die natuurliefhebber. Sal weer besoek. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Lekker verblyf naby die Kruger Park. Baie toeganklik tot ander besienswaardighede. Noodsaaklike dienste soos winkels en banke ook in die park beskikbaar. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion King 3953"Love it! Highly recommended place for nature and outdoor lovers."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pondokkie"Beïndruk met die winkelgeriewe en sekuriteit van Marloth Park. Sal graag daar wil wees na goeie reën."