Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1697 reviews.
"Kort beslis 'n ordentlike slaghuis. Spar se vleis het nie goed gelyk nie."
"Thank you for a great stay. I would love to visit it again and stay for longer so that I could explore the area more. I felt at peace and rested well. Everything was a pleasure."
"Sal dit ongetwyfeld aanbeveel! Ons sal definitief eerder daar gaan oornag sou ons weer daardie kant toe reis. "
"I love Sabie for a quick getaway, whether it's for a relaxing break away or a bit of adventure, I love this location!"
"Sabie is a beautiful area. The sightseeing is out of the world. I would however note that the roads are in poor condition, dozens of potholes, but we felt safe wherever we went and it is truly a beautiful part of our country."
"Daar is baie verskillende buitelug-aktiwiteite om te doen in en rondom Sabie. Jy moet wel ry om by als uit te kom, maar is beslis die moeite werd!"
"Die Graskop Gorge Lift moet asb. net begin saam werk as dit kom by sosiale distansiëring. Het het niks toegepas en duisende mense was op die 26ste Desember daar sonder maskers."
"Dit is die beste klein dorpie om te gaan relax of om baie adventurous te wees. Dis die dorpie wat tussen al die toerismebestemmings is."
"Pragtige dorpie en area. Dit was net bietjie duur om by elke waterval en besienswaardigheid te betaal. Ons was nie bewus van die kostes nie en moes omtrent R90 per waterval betaal wat ons nie in ag geneem het nie. Dit is 'n goeie plan om vooruit te bepaal wat die kostes sal wees. Bourkes Luck is R65 per persoon bo 12 jaar & Gods Window was R15 per persoon."
"Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Alles is sommer by mekaar en skoon. Wens net hulle strate kan bietjie reggemaak word, maar gaan definitief weer daar deur kom kuier."
"Graskop is 'n dorp wat naby die besienswaardighede is asook die pragtige natuurskoon."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger To Canyons
Dreamfields Guesthouse"Altyd ’n lekker kuier in die area!"
"Dié tyd van die jaar (einde Desember) is dit te warm, maar die roete is pragtig en baie goed op toeriste ingestel. Dis tog jammer dat die padowerheid nie kan toedien dat slaggate opgevul word nie. Weet hulle nie hoe belangrik toerisme is nie?"
"Die dorp word nie onder hou nie. Swak diens aan toeriste. Sal nie weer daar oornag nie."
"Pragtige omgewing met baie besienswaardighede. Baie van die paaie net gevaarlik met al die slaggate."