Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Gum Tree Glen"We went to River Cafe at Lions River, what a gem, the food and service was amazing."
"Ek was baie beïndruk oor Pennington as 'n vakansiebestemming. Dis rustig en veilig. Die mense is baie vriendelik."
"Durban city isn't the best to navigate as traffic is quite hectic and it is rather unsafe in some areas. There are currently a lot of road works in some streets. But the tourist attraction are good, clean and safe."
"As familie was Margate altyd 'n vakansie avontuur om na uit te sien. Alhoewel daar steeds baie is om na uit te sien, is dit werklik hartseer om te beleef hoe meeste van die besienswaardighede waarmee ons groot geword het en soveel mooi herinneringe van oor het, toegemaak het of nie meer bestaan nie. Tog bied dit steeds vir my daardie wegbreek van die gejaag. Die wonderlike strande en see wat jou sorge wegspoel met elke gevoel en geluid van die brekende branders."
"Ballito het baie mooi skoon strande en meeste is troeteldiervriendelik. Jy kan redelik ver gaan stap en die see geniet. Heerlike restaurante en verskeidenheid winkels. Baie van die natuur om te geniet in Ballito."
"Umdloti sal altyd die beste plek wees vir 'n seevakansie waar mens lekker kan rus en waar al jou basiese behoeftes aan voorsien is."
"St. Lucia dorp het baie agteruit gegaan gedurende die, of as gevolg van die Corona grendeltydperk. Die feit dat jy soos 'n krimineel behandel word as jy die strand wil besoek deur sekuriteitswagte wat aangestel is om drank en wapens op die strand te voorkom, wat ons ten volle ondersteun, is nie aanvaarbaar nie. Ek sal aanbeveel hulle word op 'n toerismekursus gestuur en geleer hoe om met gaste te werk en praat. As gevolg van die ongeskikte/onprofessionele optrede sal ons eerder ander bestemmings in KZN besoek."
"Unfortunate over spending as I bumped into a porthole that night on arrival. Lost a tyre and also my mag wheel bent. I call it in life expect the unexpected. To be honest, my crew was happy when we got inside to our apartment at least."
"Lovely quiet and private little coastal town. The roads could do with some pothole-fixing. Town has the feeling of "jungle" rather than "beach". The beach is not readily accessible, having to cross a railway etc, but in some way this does add to the secluded charm of Pennington."
"Die Suidkus is wat jy daarvan maak! Doen jou eie ding en maak op jou eie vermoë staat, en niks of niemand stel jou teleur nie!"
"Die instandhouding van die paaie is iets wat aandag nodig het. Ek vermoed die lughawe wat van die Suidkus na Noordkus geskuif het en 2 die laaste jaar se Covid-beperkings het 'n redelike nadelige uitwerking op die Suidkus in geheel gehad. Margate soos van die ander plekkies toon agteruitgang en 'n vervalle voorkoms."
"Close enough to Durban if necessary, but more than enough to do and shop on its own."
"Mooi dorpie met heerlike stapplekke. Skoon strand en vriendelike mense."