Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation"Die Midland Meander en Nottingham Road bied baie interessante plekkies om te besoek, by te eet en tyd by te spandeer."
"Die dreineerpype wat op die strand uitloop se water het 'n baie slegte reuk en word met "Danger tape" uitgspan. Dit is baie sleg vir toerisme."
"Scottburgh Mall is net 'n klipgooi van die huis af. Pennington en Rocky Bay ook naby en baie mooi swemstrande vir kinders."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Interessant en elke dag iets nuut ontdek! Nog nie klaar hier gekuier nie."
"Umhlanga en omligende plekke is skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam en 'n pragtige plek."
"Die strand is baie goed en die swemomstandighede veilig, mits dit nie so dikwels gesluit word a.g.v. riool besoedeling uit die rivier nie."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see."
"Fantastic choice of restaurants and lovely warm swimming beaches all within walking distance."
"Baie skoon en rustige strand. Veilig vir swem, heerlike etes op die strand. Die chocolate brownies by Waffle house is die beste, net jammer dis nie op hul permanente spyskaart nie."
"Lekker swemstrand! Restaurante, inkopies, vermaak en strand is alles binne loopafstand. "
"Die strand is heerlik. Ons het 'n outistiese dogtertjie en besige strande raak moeilik met haar. Die stil strand was absoluut perfek vir ons gesin en ons het geen stres gehad nie. Dis 'n mooi, skoon strand en reg by jou huisie. "
"Anerley is klein maar naby genoeg aan Shelly Beach en Port Shepstone. Dit beteken dat daar genoeg is om te doen rondom die area."
"Please be very careful at Uvongo beach. It was closed due to contamination and family all caught a bug."