Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Alles vir toeriste en vakansiegangers denkbaar. Moenie gaan sonder 'n GPS nie, anders mis jy te veel. Weer soms onvoorspelbaar, maar dis KZN. Soveel ander dinge om te doen en te sien. Alles is naby. Uiters geskik vir mense met klein kindertjies of soos ons met volwasse kinders. Tonne vermaak vir almal."
"Best they sort the water problem out. To much rain causing the pumps in the river to give problems, municipal inefficiencies I presume."
"Beautiful, clean and well kept town! Friendly locals and a big thumbs up to the SAPS / law enforcement in the area - just their presence made one feel safe. Enjoyed the local markets and restaurants."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Heaven on earth definitely!"
"Clansthal is veilig en natuurskoon. Sal dit vir enige person met 'n liefde vir die natuur aanbeveel."
"Pragtige groen koppe oral waar jy kyk en daar is soveel klein plekkies om te besoek en watervalle en dinge om te sien sommer naby."
"Awesome vakansie destination, lekker swemstrande, skoon water en baie lekker eetplekke wat bekostigbaar is."
"Die area is besig om te groei met baie werk en konstruksie wat gedoen word in die omliggende areas. Dit beteken dat daar toekomstige voor uitgang is vir die area."
"Die dorp en strand is skoon en netjies. Smouse, karwagte en bedelaars is 'n probleem."
"There is 200 steps to the beach, so it isn't accessible to all. But its secluded from the world makes for the best unspoiled beach. It is close to all the Durban Tourism options, which makes it a nice base to operate from. Definitely worth visiting again."
"Die munisipaliteit moet die gras sny langs die paaie en die gate in die paaie regmaak. Die uitsig vanaf The farmers Daughter Restaurant is baie mooi maar andersinds lyk dit soos 'n baie verwaarloosde dorp."
"Baie om te sien en te beleef in 'n redelike kort afstand. Drakensberg se Seuns Koor is 'n moet, asook die roofvoëlsentrum."
" Teleurstellend om die strand see swembad leeg te sien agv teëls wat stukkend is en dit lyk of dit nog baie lank gaan leeg bly. Die stadsraad sukkel met storm skade en dit lyk of finansies 'n probleem is."
"Lekker groot, lang strand, met baie eetplekke naby. Ons was buite seisoen, so dit was nie te besig nie."
"Ons het twee eetplekke besoek en albei was besonders. Nikos & Eat Local. Kan dit aanbeveel!"
"Gerieflike verblyf vir kort periodes asook langer.Vriendelike mense. Ontbyt is ingesluit en die kamers is mooi en ruim."
"Perfekte naweek wegbreek! Daar is verskriklik baie opsies vir lekker restaurante. Met die promenade kan mens ver gaan stap langs die see. En die strand is mooi versorg."
"Baie mooi woonbuurt. Sentraal geleë. Min restaurante in omgewing wat werklik die moeite werd is."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"We were very disappointed by the state of the town. Very run down, and the estuary is a huge disappointment for a fishing visit. The roads to the estuary are also all in quite a state with big holes. Pity as we were so looking forward to our holiday there."