Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ocean Breeze No. 3"The beach is great and pleasant. We only used the northern beach."
"Kokstad self is nie juis 'n toeristedorp nie, maar die omgewing is ongelooflik mooi!"
"Dit is definitief nie meer blouvlagstatus nie. Dit was nie moontlik om in die lagoon te swem nie as gevolg van die riool. Die hele suidkus voel asof dit bietjie agteruit gegaan het. "
"Lieflike omgewing, baie restaurante om en naby genoeg sonder om te ver te gaan, was net baie besig, maar dit is te verwagte vir Desember-vakansietyd."
"The town itself is a very dirty but the bush and the closeness to the game park is good."
"I saw a green mamba (a snake) when I was about to open the entrance gate, please make sure you chase them away because they disturb my happiness, I was not free!"
"'n Rustige kusdorpie sonder enige winkels, maar tog binne 7 kilometer van Hibberdene af. Dis skoon en netjies, selfs op vakansiedae. Geen toeloop van dagbesoekers nie. Hengelparadys. As jy werklik wil rus is Umzumbe die plek om te wees."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
The South Sea's Safari Co"Verskeie blokkades in St Lucia na al 3 strande asook Cape Vidal om drank te konfiskeer. Maar steeds was daar talle mense met drank op die strande asook drank in die parkeer areas by die 3 strande. Motors met harde musiek by strande bietjie die rustigheid versteur maar als in als St Lucia puik bestemming."
"Dink gerus aan 'n snorkelsessie met Blacktip Reef Sharks by Blue Wilderness, dit is 'n belewenis!"
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca Studio Apartments"Very nice, not full as the Durban central beaches, especially during the festive season."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Klein vakansie dorpie met 'n vriendelike gees van die inwoners. Uitstappies om van te kies en te keur asook 'n kaasfabriek, skoenlapper koepel, bootvaarte en veilige strand en natuurreservaat 30 km vanaf St Lucia. Sal weer terug gaan."
"Dit is vir my baie besig en lyk my op vakansiedae (-aande) is daar op die strand se parkeerarea 'n saamdromming van motors wat kyk wie kan die meeste raas deur middel van jaag en u-draaie gooi en duidelik het drank ook 'n rol gespeel. Glad nie aangenaam en het ook toe nie veilig gevoel om op die strand te gaan loop."