Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Dit is ideaal as mens soek vir 'n absolute wegbreek van die stad, of op soek is na 'n weggeleë, rustige gebied met privaatheid."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Ek het St. Lucia besoek as kind omtrent 2 keer 'n jaar vir 9 jaar lank, en na 18 jaar stel St Lucia steeds nie teleur nie. Dit bly 'n pragtige plek met vriendelike inwoners en die natuur word beskerm, wat na aan my hart lê. St. Lucia sal altyd my vakansie dorp bly. 'n Bietjie bos, 'n bietjie see, wat meer wil jy hê?"
"Oslo Beach het nie 'n swemstrand as sulks nie en naaste swemstrand is of Port Shepstone of St Micheal's-on-Sea. St Micheal's-on-Sea is 'n baie lekker swemstrand. Gelukkig is als baie naby, binne 'n 10 km radius en is daarom nie 'n groot negatief nie."
"Al wat sleg is is dat mens moer betaal om by die see in te gaan, maar mense wat daar woon gaan verniet in by die hek."
"Lekker strand; daar is net heeltemal te min parkering. Groot probleem daar met Waffle House en dit is gevaarlik om oor die pad te stap. Die verkeer is erg daar."
"Manaba was an absolutely stunning destination and stunning beach. Will definitely be going back there."
"Very close to everything such as the malls, and even Durban CBD is only 20 minutes away."
"Beslis 'n voorkeur en uitsoek bestemming; daar is genoeg interessanthede om mens besig te hou, daar is ook genoeg vir die kinders om te geniet."
"Leisure Baai is 'n pragtige plek vir natuurliefhebbers. Dit voel ongerep en pragtig tropies bebos. Alhoewel daar nie winkels en restaurante in Leisure Baai self is nie, is daar baie om te sien en doen in die nabye omgewing. Gaan kry gerus 'n toeriste tydskrif vir die omgewing om seker te maak julle mis niks nie."
"Rustig, selfs gedurende die baie besige Desember vakansiedae. Als gerieflik. Voorstel: Miskien kan die plaaslike winkels net meer voorraad aanhou."
"People are friendly where ever you go. Walking distance from beach, Shoprite and restaurants."
"Eerste besoek aan Amanzimtoti. Ons verkies gewoonlik om Margate/Ramsgate toe te gaan. Daar is ongelukkig geen snorkel areas wat ons kon besoek nie. En die swem strande is nogal ver uit mekaar uit. "
"The town is outdated and restaurants does not meet the standards. You have to go to the malls to get some descent meals to eat. The town itself is not very clean."
"The guest house made Rosetta a pleasant base from which to visit the Midlands. There are one or two lovely attractions but I don't think I would be able to stay in Rosetta for a length of time."
"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca Studio Apartments"Fantastiese strand! Netjies met uitstekende sekuriteit en vriendelike personeel. Die lewensredders op hierdie strand is absoluut fantasties! Ek was saam met 'n 10- en 'n 9-jarige baie woelige kinders en was glad nie bekommerd oor hul veiligheid met hierdie professionele mense aan diens nie! Sekerlik die beste wat ek ooit in aksie gesien het!"
"Awesome Suburb, tourist friendly, peaceful and close to many amenities, also easy to navigate to town and entertainment areas."