Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Pennington is werklik 'n puik bestemming en die ligging so na aan die see is wonderlik."
"Danksy omstandighede ons eerste besoek aan hierdie pragtige omgewing en dorp, met sy wonderlike natuurreservaat en groot en oop strand. Beslis 'n besoek werd!"
"Owner/manager very friendly, helpful, attentive, social, a man of people. Attending to inquiries on time, checking on well-being of customers - that's very much appreciated. Also gave us advise on tourist information of the area, road conditions, places to visit and so on."
"Geen ordentlike geriewe op swemstrand nie. Nie 'n plek om met kinders te gaan vakansie hou nie."
"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."
"The only thing that is needed is a washing machine, otherwise everything was great. "
"Was baie verras het nie gedink dit gaan so mooi skoon wees nie, dis regtig 'n pragtige plek!"
"Underberg is in 'n pragtige deel van die Drakensberge. Die berge, strome, damme, bergpieke, ens. is pragtig."
"Vir seker sal ek graag wil sien dat Amanzimtoti polisie toegangsbeheer toepas gedurende die Kersfees- en Nuwejaartydperk, want motors en mense wat strande besoek, versper die paaie en ingange na die woonstel komplekse. Drank misbruik en vullis strooiery in strate en op strande moet ernstig beheer word, want oral is besope mense wat raas en vullis strooi. Baie swak beeld vir Amanzomtoti met so baie vakansiegangers oor die tydperke."
"Manaba is 'n baie netjiese omgewing wat gerieflik naby winkelsentrums, eetplekke en vermaak is."
"Was verbaas dat daar so lekker groep mense oor Desember op die strand was. "
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
m'Geni River Cottage"We experienced heavy traffic. Otherwise it is a beautiful place."