Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Die enigste inkopiesentrum is waar die Spar geleë was. Spar was vuil en ons het baie onveilig gevoel met letterlik honderde mense wat daar en by die drankwinkel saamgedrom het. In die algemeen was dit nie 'n lekker vakansie nie en beslis nie waarde vir geld nie"
"Dink net Umtentweni gaan doodloop as 'n bestemming as die waterprobleme nie opgelos gaan word nie te same met South Port en Umzumbe."
"Ons het die slaggate in die strate baie steurend gevind, maar ons sal bly terugkeer soos ons al baie gedoen het vir die vakansie atmosfeer wat daar heers."
"Julle moet 'n bunny chow gaan eet by die winkeltjie op die hoofstrand, vinger-lek-lekker ."
"Ek gaan al van kindsbeen af Hibberdene toe. Ek is bly om te sien Fifi se vars viswinkel is opgeknap en die Jolly Roger by die strand verkoop lekker kos. Daar is genoeg kettingwinkels. Veiligheid is maar 'n kwessie soos in die res van die land en ernstige misdaad is, volgens oorlewering, 'n probleem. As jy in 'n veilige kompleks kan bly kan jy Hibberdene oorweeg. Dit is redelik goed geleë en is basies aan die begin van die kuspad op die suidkus. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Forest Lodge"My vrou het dit baie geniet en my kind het mal gegaan oor die seekoeie en krokodille."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Golden Sands Number 4"Can be hectic during peak periods. Locals not involved in tourism are very friendly."
"Ek sal aanbeveel om inkopies in Ballito te doen. Die dorp Stanger het ons bietjie onveilig laat voel."
"The place was guest-friendly and secured enough for the entire stay. Staff was also friendly."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Lucien Sands 201"Lucien beach can be very rough - Uvongo beach, Ski-Boat beach at Ramsgate and Liesure Bay beach are great for younger children. "