Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Small and sleepy coastal town but very central so it is ideal if you want to travel up or down the South Coast for a day trip."
Central Drakensberg, KwaZulu-Natal
Lavender Cottage Erskine Estate"Die Drakensberge is 'n absolute belewenis!"
"Daar word tans opgraderingswerk in Umhlanga gedoen en die nuwe "Pearls of Umhlanga Mall' met verskeie eetplekke is 'n lekker aanwins! Dit is 'n veilige vakansiedorp met 'n pragtige, lang en uitgerekte strand en ons geniet dit baie om op die wandelpad vir ver ente te stap/draf. Beslis die beste vakansie bestemming aan die Natalse kus!"
"Daar is soveel geskiedkundige plekke wat ons nog wil gaan besoek. Vryheid is baie sentraal ten opsigte van die ryk geskiedkundige gebied wat 'n mens kan besoek. "
"Ek kan die Lemon Tree Restaurant sterk aan beveel. Underberg is n mooi klein dorpie waar jy alles wat nodig is as toeris kan kry. "
"Bergville as a town is not a great destination, but the surrounding mountains are great."
"Dit was my eerste keer in Richardsbaai. Ek was net teleurgesteld in die strandarea of moet ek liewer sê die groote van die strand, maar dis seker omdat ek gewoond is aan Durban en Margate se groot strande."
"We actually saw the dolphins and the humpback whale. Now that is a lesson my kids had to experience for themselves."
"Underberg is soos meeste dorpe in die omgewing maar bedrywig met baie voetgangers en karre in die middedorp. Maar die Superspar het als wat jy sal benodig van hout tot sjerrie vir die winter. As verblyf, om die pragtige omliggende areas te verken, is Underberg beslis die perfekte keuse."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
The Bridge 8"St Lucia dink ek is nie vir gewone Suid-Afrikaners want alles is net te duur, veral as jy meer as een kind het. "