Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"The area is good and close to all that we needed: shopping, breakfast and so on."
"Excellent travel destination and get-away. Will definitely recommend my family and colleagues to Cor Amore 10."
"Baie lekker vakansiebestemming, veral vir ons as pensionarisse is die lang wandelpaadjies heerlik. Goeie restaurante, goeie inkopiesentrum."
"Rustige plekkie. Eetplekke maak net te vroeg toe en daar is te min. Verder wat netheid en wildlewe aanbetref uitstekend."
"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."
"We liked Uvongo and the Shelley Beach area. Very nice indeed. Lots to do and see."
"Dit is 'n groot pluspunt dat die winkelsentrums nie naby die strandgebied is nie."
"Dis meer as net die vallei, ongelooflike natuurskoon, kuns en eetplekke. Besoek gerus die kleiner winkels vir ongelooflike ervarings."
"Pragtige kusdorpie met fantastiese strande. Die Ramsgate Meander is 'n droom om te stap. Daar is genoeg fasiliteite en winkels om al jou noodsaaklike items aan te spreek sonder om te groot en besig te voel."
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Manzini Tigerfish Lodge"Mooi dam, maar Jozini dorp, waardeur gery moet word om by die damwal uit te kom, is nie aan te beveel nie!"
"No restaurants or social places in area. Limited facilities in town. Area & climate is fantastic."
"Nottingham Road is die moeite werd om te sien en jy moet definitief 'n bier by die hotel gaan drink. Ek het Saddle and Trout gaan besoek en hulle hoenderslaai is liplek-lekker. Hulle het 'n spa wat al die stadstres sommer laat verdwyn. Elke Saterdag het hulle 'n braai om 5 uur. Jy bring jou vleis en geniet 'n heerlike aand saam met almal van die kontrei."
"Dis 'n lieflike, stil, dog bedrywige vakansiedorp. Swem in die see en tyd op die strand is hemels. Baie restaurante om van te kies en te keur."