Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 1385 reviews.
"Club Mykonos is pragtig. En al die eetplekke se kos is great en so goed koop. Ek gaan beslis wees soontoe."
"Die Weskus Nasionale Park en die Postberg Natuurreservaat aangrensend aan Langebaan, is veral gedurende die blommeseisoen, 'n moet om te besoek met blomme, see, rotse en strande alles gekombineer om te geniet."
"Dit is ’n sentrale en netjiese afklimplek. Vandaar is alle kleiner besienswaardighede en dorpies noord en suid, dagreises vêr."
"Pragtige uitsig, ongelooflike gasvrye atmosfeer, pragtige strand en natuurlik RocXiBeach en baie ander vakansiegees vir wegbreek-ontspanning. "
"Langebaan het baie besienswaardighede. Baie goeie vakansieplek. Vriendelike mense en 'n baie veilig area."
"The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good."
"Ons is mal oor Langebaan met sy strandmeer, die interessante winkeltjies en sy restaurant! Ons het heerlik geëet by Kokomo, roomys gekoop by Milky Lane en cocktails gedrink by RocxiBeach - pragtige nuwe restaurant."