Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 1385 reviews.
"Langebaan is a very charming destination. The turquoise sea water makes you feel like you have traveled to another country. Beaches are very clean and water is warm."
"Langebaan is nogal 'n mooi plekkie, alhoewel die inwoners nie so vriendelik is soos ek verwag het nie. Die koue windjie elke dag noodsaak warm klere selfs in die warmer maande."
"Langebaan is lovely. Mykonos en Sunny Park bied baie entertainment vir die hele gesin. Die swemwater is altyd bietjies te koud. Die inkopiesentrum is ook voldoende."
"Ons het wel by Langebaan gebly, maar vir 'n week lank deur die hele Weskus getoer. Langebaan was dus vir ons heerlik sentraal om elke dag die Weskus in 'n ander rigting te gaan verken."
"Lekker plekkies en restaurante om te besoek. Selfs die omliggende dorpies soos Jacobsbaai en Saldanha is naby."
"Ons hou baie van Langebaan en gaan kuier graag daar. Mooi natuurskoon en lekker restaurante by die strandmeer en by Mykonos se marina."
"Wine tasting, game drives, beautiful beaches and Mykonos just down the road - will definately come again."
"Pragtige dorp. Was 2de besoek aan Langebaan. Sal definitief weer daar kom kuier."
"Ek onthou Langebaan uit my kinderjare as die heerlike, klein vakansiedorpie. En hier aanskou ek die groot dorp met al die uitbreidings. Ietwat teleurgesteld. Nogsteeds 'n wonderlike vakansiebestemming aan die Weskus."
"Beslis 'n goeie plek om vakansie te hou. Weer het nie saamgespeel nie maar was nog steeds fantasties."
"As a previous resident of Langebaan, it is too busy. Feels like life in the city when walking on the mainroad but other than that is Langebaan a beautiful place."
"Langebaan is amazing. Everyone is so friendly and the beach road is so beautiful with all the little markets and palm trees."