Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Travelling on the N1 over Easter weekend is a challenge. The toll gates had long queues and that was the only negative for us for the weekend."
"Die mooiste natuur en rustigheid. Heelwat voëllewe. My nuwe gunsteling plek."
"Modimolle was nog altyd 'n lekker plek om te gaan vir 'n wegbreek."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Cosmos Houthuis"Rustige omgewing met wildlewe wat tussen die huise rondloop."
"We went to Koro Creek Golf Estate for lunch, which was really very pleasant. The food was lovely and very reasonably priced and the surroundings were peaceful. I'm not familiar with Modimolle as a travel destination."
"Moet by die springbok-boma stop as 'n mens in Bela-Bela is. Hulle kos is ongelooflik goed en diens is uitstekend."
"Lovely buzz in the town, and Nylstroom just a few kilometres down the road was also a delight to visit."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Vir Altyd"Dis 'n baie rustige plek met baie diere wat elke dag kom groet."
"Naby aan groot dorpe geleë. Maklike wegbreekkans vanuit die besige stad. Paaie is in baie swak kondisie."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Bushbaby"Daar was hier en daar rommel wat rondgelê het en van die huise kan regtig bietjie opgeknap word en gemors wat hulle so versamel weggooi/uit die oog hou. Vra tog die permanente inwoners om nie die diere met klippe en stokke te verjaag nie. As hulle nie daarvan hou nie, kan hulle mos stad toe trek!"
"Typical country town, limited facilities but it does have a fair amount of bushveld attractions and lodges."
"The Magoebaskloof area has very beautiful scenery - lush and green, mountain passes, and forest areas. Such a pity that the "tourist offerings" in farm stalls, restaurants on 2 working farms, etc. do not measure up to a true tourism experience. We were looking for a showcase of the area and what they offer, and whilst there is much to offer, the facilities fall very short in showcasing the products. Such a pity."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Edube1356"Leeupoort is nie net 'n plek vir rus vir die ligaam nie, sit is ook 'n plek vir rus vir die siel!"
"Modimolle is a hidden or unknown tourist destination but it has wonderful views of beautiful landscapes. More should be done to put this area on the map."
"Die vars lug, berge, bome, staproetes and pragtige klein dorpies is fantasties vir 'n wegbreek van die besige stad af."