Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Beautiful, clean, picturesque, quaint little town. Lovely shops, restaurants and the hikes. We had glorious weather and thoroughly enjoyed our white water rafting."
"Oulike drop met paar oulike winkels. Goed geleë om ook Clarens, Ficksburg, Golden Gate ens te besoek. Baie lekker wyn geproe by Mile High Vineyards, en lekker perdgery by Ventersberg Stables. Slaggate is maar oral oor aan die orde van die dag."
"Enigste negatief is die swak paaie vol potholes. Die res is prentjiemooi!"
"Loved, loved the hikes around the town and up the mountains with stunning views. The town is so quaint and beautiful. We will be back."
"Golden Gate Park is 'n paar kilometer ver en het ook baie lekker staproetes. Ons het een dag daar gaan stap. Het ook tyd spandeer saam met Gideon Groenewald van Clarens Dinosaurs. Hy is 'n ervare geoloog en paleontoloog en het ons dino-spore gaan wys op 'n klipbank langs die rivier. Hy is 'n natuurkenner en ervare waterwyser en het 'n baie interessante praatjie gelewer. Heerlik! Ons sal weer 'n draai kom maak as ons kans kry."
"Wonderful, small town with so much to offer and very rich in history."
"Lovely town were you shop till you can't anymore. Take a break at one of the lovely restaurants and continue shopping. Very friendly people."
"'n Bucketlist plek. Pragtige natuurskoon. Veilig met sorgelose vakansieatmosfeer."
"Lovely Eastern Free State town with spectacular views and friendly people."
"Fouriesburg sal binnekort redelik groei as 'n toeriste-dorpie. Dis maar klein, gelukkig is daar baie besienswaardighede rondom die area van staproetes tot Clarens, Afriski en Brandwag."
"Clarens is a stunning little town with big views. Great people, lovely restaurants and of course beer. The day trips to the Golden Gate Highlands are so worth it."
"Ons het verloof geraak tydens ons kuiertjie in Clarens! Die perfekte wegbreek-bestemming en daar is glad nie 'n tekort aan dinge om te doen nie."