Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 3920 reviews.
"We enjoyed the shops, restaurants, and beautiful mountains on the road to Golden Gate."
"Die paaie van Bethlehem af is maar beroerd, veral na Fouriesburg en Ficksburg se kant toe. Die Vrystaatse regering sal moet dink aan herstelwerk as hulle toerisme wil bevorder."
"Clarens is beautiful and combines the best restaurants, quirky shops and surrounding natural beauty."
"Pragtige dorp, met die vriendlikeste mense. Baie om te sien en sal definitief die kaas proe aanbeveel!"
"Al negatiewe aspek is die feit dat die Vrystaat se regering geen moeite doen om die paaie in stand te hou nie en dus is die reis na Rosendal per geleentheid baie stadig."
"Altyd 'n lekker wegbreek. Dorp se infrastruktuur word onderhou. Winkels sukkel steeds na Covid met afname in toeriste, maar is steeds mooi en die moeite werd. Die omgewing lyk goed. Golden Gate was die besonders mooi na goeie reën. Baie beperkte inkopies vir selfsorg, gaan voorbereid en geniet Vrystaatse gasvryheid in die baie mooi area."
"So baie om te doen in so min tyd. Ons was daar vir 5 dae en het nogsteeds nie by alles uitgekom nie. Sien julle weer."
"The road to get to Rosendal is a problem with all the pot holes. You need a big high vehicle to get there."
"Clarens is 'n oulike dorpie met die mooiste natuur en oulike winkels en eetplekke. Mense is baie vriendelik."
"Roads are a bit tricky but manageable with two-wheel drive. Very tranquil stay. Beautiful wedding venue."
"Omdat ons net oorgeslaap het, is 'n billike evaluering nie moontlik nie. Daar is wel 'n aangename restaurant net om die hoek. Die strate is in 'n haglike toestand."