Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 684 reviews.
"Die aktiwiteite is te veel gemik op buitelanders. Sou graag Farmer's Market of so iets wou bywoon. Het wel die ou motor uitstalling by Ilanga gesien."
"Ons kon geen besienswaardigheid vind in Nelspruit self nie. Gesoek na n museum, teater of speelpark. Almal wil nie net gaan wild kyk nie. Die mall het gelukkig kinderpret gehad."
"Daar was 'n groot keuse van goeie restaurante, winkels en pubs naby aan die gastehuis, maar die deurmekaar paaie im die omgewing maak veral ritte saans baie moeilik."
"We were pleasantly surprised by the lushness of the area we stayed in. It seems the town is not doing too badly, considering the decay of many towns in South Africa."
"Dis hele omgewing is mooi. Daar is baie om te doen en te sien. Die Laeveld Botaniese Tuine was beslis 'n hoogtepunt. Kaapschehoop net buite Mbombela is ook 'n moet sien."
"Die Mozambik Restaurant was heerlik, gaan ondersteun gerus! Oor die algemeen lief ons Nelspruit."
"Die strate is donker en baie bebos. Is nie gewoond daaraan nie en kan 'n onveilige gevoel in die aand skep. Die munisipaliteit behoort daaraan aandag te skenk."