Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 567 reviews.
"Roads are terrible to travel on especially to Midlands Saddle and Trout. Way too many potholes, clearly there is no interest, caution should be given to guests travelling especially at night."
"Fantastiese bestemming. Baie om te sien en te doen. Wees net versigtig vir die onwillekeurige weer in die area, werklik vier seisoene in een dag. Baie oulike restaurante in die omgewing, maar ook net 'n heerlike bestemming om doelloos rond te ry en die omliggende natuur en landskappe in te neem."
"The Midlands is always a huge pleasure to visit. There are so many amazing venues and attractions literally around every corner. The Midlands is a "feel good" place, that one would want to go back and revisit."
"Howick bied wonderlike dae gevul met natuur, uitstekende besienswaardighede, eetplekke en rustigheid!"
"Fell in love with it a few months ago, friendliest people and most cosy pubs, on top of our list of retiring towns for sure."
"Lovely destination offering tons of things to do. The Bierfassl Restaurant was amazing and had amazing food. Will definitely be back."
"Pragtige omgewing met vriendelike mense en ongelooflike mooi natuur!"
"Middedorp ongelukkig vuil soos baie ander plattelandse dorpe in SA. Taxis in middedorp 'n euwel, net soos elders ongelukkig, maak dit onaangenaam om op pad te wees na bestemming."
"Beautiful scenery. Good halfway stopover between Johannesburg and the coast."
"Paaie is maar soos elders in SA in swak toestand, maar dit was nogtans 'n aangename ervaring."
"Rustig en lieflike wegbreek. Pragtige natuurskoon. Ons het dit vreeslik geniet."
"Howick kan dien as 'n halfwegstasie tussen Gauteng en die Natalse Noord- of Suidkus, maar ons is onseker of dit werklik 'n groot toeristebestemming is. Dit is wel bekend vir sy waterval."