Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 567 reviews.
"Die Midlands is die perfekte plek vir 'n vinnige wegbreek om weer vars asem te skep."
"Meimaand is seker in my oordeel die beste maand om te besoek, die weer is koeler, maar nie koud nie en die kleure en teksture van die omgewing, saam met sy gasvryheid en verskeidenheid, kom tot hul volle reg. Ons gaan dit weer doen."
"Ongelukkig het Midlands ook maar swaargekry onder Covid 19 en baie van die plekkies het toegemaak. 'n Groot jammerte dat Nottingham Road nie meer so aantreklik is nie. Die junction is toe wat altyd 'n baie lekker restaurant gehad het. Groot verlies vir Nottingham Road."
"'n Bestemming wat ons graag weer sal besoek. Een van die mooiste dele in Suid-Afrika."
"It is in the middle of the Midlands Meander and you can do day trips from there to all kinds of places."
"Soos enige munispaliteit,wanneer jy inkom is daar groot groot slaggate, om een roete te volg sal jy gereeld moet stop om uit vind of jy nog op die regte pad is, die waterfalgebied is 'n gemors, veral oor naweke."
"The whole area is stunning very tranquil and a great escape for the weekend - just wished we had stayed for at least 4 days."