Successfully reported

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

Mossel Bay Golf Lodge

"Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie! "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Annemareebydiesee @ Mosselbaai

"Een van die beste in die land."

Mossel Bay

Helsewinde

"Lieflike plek - ek woon hier."

De Nova, Mossel Bay

CBS Accommodation

"Dit is ideaal vir vakansiegangers wat net will "lock up and go!" Die winkelsentrum is net om die draai, die reis strand toe is kort en die area is veiling en rustig. Ek sou se dis lekker sentraal."

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

Flat at Sea Self-catering

"Pragtige goedversorgde huise. Baie mooi"

Mossel Bay

Terrace Point 1

"Sal weer daar kom draai maak - pragtige en vriendelike gemeenskap."

Dana Bay, Mossel Bay

Dux-n-Biki Guesthouse

"Pragtige strand, rowwe branders, maar goed geleë."

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"Pragtige kuslyn! Ons was meer binne Danabaai wat alles aanbied as wat ons nodig gehad het vir 'n wegbrekie!"

Linkside, Mossel Bay

Highview Manor

"Heuwelagtige gebied. Ideaal vir stapliefhebbers. Pragtige uitsig oor die hawe."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Die strand is pragtig en skoon. Ons kan nie wag om weer daar te gaan vakansie hou nie."

Mossel Bay

Beleef Mosselbaai

"My gunstelingvakansieplek!"

Dana Bay, Mossel Bay

Dux-n-Biki Guesthouse

"Danabaai is pragtig en 'n stiller opsie as Mosselbaai. Net jammer die kinders kan nie in die see swem nie. Ons moes elke dag pak en ry vir die dag na Diazstrand of Hartenbos. Danabaai is 'n pragtige stil strand met lang staproetes langs die see. Ons het dolfyne en walwisse vanaf die stoep van Dux-'n-Biki gesien."

Mossel Bay

Ilita Lodge

"Verkeer is 'n nagmerrie! Baie dinge om te doen in Mosselbaai, maar vat baie lank as gevolg van slegte verkeer! Dit voel asof die dorpie oorbewoon is en daar is net teveel mense tydens hoogseisoen. Daarom is Grootbrak 'n bietjie beter vir daardie regte vakansie-gevoel in die natuur. "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Beach Guest House

"Mooi ligging naby die see. Heerlike ervaring."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Oceans Hotel

"Voorbaai is bietjie meer gerig op besigheid as toerisme, maar is baie goed geleë vir iemand wat graag in verskillende rigtings wil uitgaan en die omgewing geniet. Dalk ook vir 'n besigheidsbesoek."

Mossel Bay

Ocean Wave

"Mosselbaai is baie mooi met mooi strande en baie om te doen. Ons het Mosselbaai en die omliggende gebiede baie geniet. Sal dit aanbeveel vir almal om te beleef. Kan nie wag om terug te gaan nie."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Beach Club 307

"Dit is teleurstellend om te sien dat die roomyswinkeltjie op die strand nie oop is nie / of reeds toegemaak het vanaf die 2de Januarie. Die waterwurms was ook gedeeltelik toe vir herstelwerk - dit is nog vakansietyd. Almal wil nog voel asof die vakansie-atmosfeer daar is."

Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Verlief geraak op die plek. Mosselbaai is 'awesome'!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

The Lofts D32

"Min parkering in spitsytd. "

De Nova, Mossel Bay

Oornag @ 30 Dagama Street

"Mosselbaai is naby 'n paar goeie strande en met die nuwe glybaanswembaan wat geopen het, is daar baie om te doen vir die kinders. "

Dana Bay, Mossel Bay

Emily's Place

"Alhoewel Danabaai nie veel vir toeriste bied nie, is Mosselbaai naby genoeg daarvoor."

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

Mossel Bay Golf Estate

"Die gholfbaan is in 'n uitstekende toestand. Ek was mal oor die bokkies wat daar rondloop. "

Mossel Bay

Home from Home

"Dis 'n awesome plek, baie Afrikaans en baie veilig!"

Dana Bay, Mossel Bay

Dux-n-Biki Guesthouse

"Ongelooflik mooi en ongerep"

Page
Page 100 - Showing 2971 to 3000