Successfully reported

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Dana Bay, Mossel Bay

Villa Chanté

"Very peaceful and a clean environment."

Die Voor Bay, Mossel Bay

La Palma C12

"Netjies en skoon strande ideaal vir gesinsvakansies."

Dana Bay, Mossel Bay

Sieniesee

"Mooiste plek, met asemrowende uitsig. Onontdekte juweel!"

Dana Bay, Mossel Bay

Sieniesee

"Danabaai is 'n wonderlike vakansie dorp, rustig, skoon en sentraal geleë. Kan alles doen wat nodig is om 'n heerlike vakansie te geniet. "

Mossel Bay

Haven @ The Bay

"Dis 'n baie lekker plek met topgeriewe om lang rit op te breek vir 'n blaaskansie."

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

Flat at Sea Self-catering

"Netjies en goed versorg met pragtige uitsig."

Mossel Bay

Flowerbox Selfsorg

"Lekker strande en vakansie atmosfeer."

Dana Bay, Mossel Bay

@ 11

"Baie mooi plek."

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Keep up the good work. Will definitely go back."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"'n Moet om te besoek."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Huis Gesellig

"Veilige rustige, skoon netjiese buurt. "

D' Almeida, Mossel Bay

Hotel Portao Diaz

"Ons sal enige tyd weer daar oorslaap."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Sal enige tyd weer daar tuisgaan!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

La Palma C12

"Gerieflik en gemaklik! "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Ellis Self-catering La Palma Villas

"Hoop om Januarie weer daar te gaan."

Santos Bay, Mossel Bay

82 De Bakke Terrace

"Baie lekker om vakansie te hou. Skoon en netjies."

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet. "

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Avilla Nova Accommodation

"'n Moet op enige besoeker se roete."

Linkside, Mossel Bay

Studio @ 104

"Linkside is goeie ligging, alhoewel dit nie naby aan strand is nie, maar ons het nie vir swem doeleindes gekom nie."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Lieflike plek met meer as genoeg besienswaardighede."

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Dit is 'n lekker rustige plek, weg van die gewoel."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Mossel Bay is a beautiful place for visiting with friends and family. People of this place are very friendly and helpful."

Pinnacle Point, Mossel Bay

Pinnacle Point Golf Estate - Fynbos Village

"Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika om te besoek. Asemrowende uitsig en baie veilig. Top geriewe beskikbaar. "

Dana Bay, Mossel Bay

Ferrox

"Natuurreservaat met see-uitsig en bokkies in die strate."

Page
Page 87 - Showing 2581 to 2610