Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Graskop is 'n toeriste aantreklikheidsdorpie. Verskaf die nodige. Natuurlik 'n besoek aan Harries Pancake is sekerlik 'n moet. Straatverkopers is 'n bietjie oorbodig, maar is nie plaend nie."
"Baie lekker geëet by Pioneer Butcher & Grill en ook Toppelino's."
"Graskop is 'n lekker plek om weg te kom uit die stadsgewoel en die dorpie het baie besienswaardighede. "
"Ons het regtig lekker gekuier by die CasterBridge Decor Centre en kan regtig Gumtreez aanbeveel vir 'n familie ete. "
"Was my eerste besoek, het baie meer verwag, het oukersdag daar aangekom, omtrent geen winkel was oop nie, geen eetplek was oop nie, en ons het niks gehad om te eet nie net beskuit, maar The Outpost se atmosfeer het opgemaak daarvoor. Almal so bohaai gemaak oor Dullstroom, maar ek glo nie ek sal dit gou weer besoek nie."
"Die klein winkeltjies is baie oulik, sal net wil sien dat die Spar sentrum bietjie opgeknap word. "
"Baie ruim en woon-eenhede baie privaat en kan lekker ontspan sonder dat bure jou pla. Grondpaaie kan dalk aandag geniet."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Buckler’s Africa Lodge"Omdat ons op die rivier geleë is het ons het baie diere vanaf Buckler's Africa besigtig en het nie eens gevoel om die Krugerwildtuin te besoek nie."
"The tourist information and booking centre were really helpful and we had a wonderful fun packed holiday."
"'n Klein juweeltjie, baie veilig, skoon met vriendelike mense. Skoon, vars lug en asemrowende natuurtonele."
"Witrivier is nie jou New York nie. Witrivier bied 'n eenvoudige keurige winkels om by te loop. Die area is skoon, veiligheid is maar bedreig so waak net teen dit. As jy jou malls en movies soek, ry die 30km na Nelspruit. Ontspan - jy is in Witrivier!"
"Fantastiese ligging met vriendelike gesigte, lekker kos en asemrowende natuur binne 'n uur of 2 se ry."
"WAKKERSTROOM IS 'N PRAGTIGE DORPIE WAAR DIE TYD STILGESTAAN HET... IS WERKLIK 'N PLEK OM TE BESOEK."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Duikers Den"Nelspruit is naby die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede. Ek wens ek kan daar gaan aftree."