Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Marloth is 'n lifelike bestemming vir 'n naweek, want daar is so baie wild in die kamp en by die rivier kan jy net so baie sien."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hippo Waterfront Lodge"Ons was ongelukkig net in die Mall gewees, maar oor die bietjie wat ons gesien het.....dit lyk na 'n pragtige plek. Almal met wie ons gepraat het het uitgewy oor al die besienswaardighede in en om Nelspruit. Ons was net by die Sudwala Grotte gewees, maar volgende keer sal ons meer plekke gaan kyk."
"Good destination for people wanting a quiet country experience and of course for birders. We saw quite a few new species that we had not seen anywhere else before. "
"Die hek beheer moet aandag geniet deur besoekende inwoners met verblyfdatums en woning nr op 'n windskerm plakker te verskaf. Die hek sekuriteit weet nie wie is wie nie. Een sekuriteitwag het ons gevra of ons al hier was toe ons van ons dag se uitstappie af terugkom. Tydens ons rit teen die grensdraad aan die Kruger se kant het ek opgemerk dat die draad redelik hoog van die grond is. Ja die onderste draad is elektries maar werk hy? As een van die katte daar moet deurkruip het Marloth Park moeilikheid. "
"Dis 'n baie lekker dorpie om 'n naweek te spandeer met oulike winkels. Ek sal net voorstel dat hulle verbeter op die grondpad tussen die treinspoor en Muddlers Minnow."
"Great location for visiting Kruger National Park. Safe, clean and accessible to many things like Mozambique and other day trips. "
"Centrally located to visit places of bussines in the surrounding areas."
"Die mense hier is altyd vriendelik en behulpsaam. Die diere is 'n bonus! Sal dit aanbeveel vir almal. "