Verified Reviews
Namaqualand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Namaqualand
Rated 4.3 out of 5 based on 1373 reviews.
"Springbok was a surprise. We liked it a lot and shopping at SuperSpar - made it easy."
"Het die Springbok omgewing en Goegap Natuurreservaat se 4x4-roetes en die blomme baie geniet. Het die omgewing, Kammieskroon, Leliefontein, Skilpad-/Perdehoekpas ens. baie geniet. Het selfs gedraai by Kleinsee Koiningsnaas, Hondeklipbaai en terug deur Komagas en bergpasse na Springbok."
"Alle banke en winkels wat ’n reisiger sou benodig. Vriendelike diens en ’n lekker stop op reis."
"Many attractions. Close to quiet little towns, the Atlantic Ocean and Nature reserves. Cape/Namibia route is a scenic route with stunning passes. Green Kalahari, Namaqua land and Richtersveld within reach. Close to Augrabies Falls."
"Terwyl ons nie Kamieskroon as dorp ervaar het nie, sal ons beslis die omgewing weer wil besoek."
"Dit is 'n land wat baie karakter openbaar en 'n mens kan weereens ons Hemelse Vader se skepping waardeer en indrink."
"Springbok self het nie juis veel nie, maar orals om die dorp is dit baie mooi en veral met blommetyd."
"A beautiful part of the country and we were fortunate to get the tale end of the flower season. The peak of the flower season must be spectacular!"
"Ons was daar vir blommeseisoen, alhoewel die blomme reeds al bietjie af was. Dit was nogsteeds beeldskoon. Goepab Natuurreservaat net buite Springbok is definitief ’n besoek werd, al is dit nie blomme tyd nie."
"Die blomme was pragtig, veral op die grootvallei self. Rustige omgewing."
"Apart from the flower season, Springbok is only a stopover to somewhere else. Has a good range of shops and services to stock up if going to Namibia or the coast. Note that the shops close earlier than in major cities so need to adjust expectations as to opening hours. There are a few historic monuments in the area but many are difficult to access or a little rundown. The Namaqualand Museum in town seems a bit decrepit. Some of the exhibits seem to have disappeared judging by the labels and others just casually displayed. The range of exhibits also shows little of the area and history and appear like entirely random items."