Verified Reviews
Nelson Mandela Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nelson Mandela Bay
Rated 4.4 out of 5 based on 726 reviews.
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Hobie Beach Guest House"Heerlik naby die see met klomp lekker dinge om te doen. Binne loopafstand vanaf goeie restaurante en eetplekke. Baie veilige en skoon strand."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Brighton Mews Guest Suites"Dit is wonderlik, pragtig en baie gerieflik."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
84 on Himeville"Bluewater Bay is 'n rustige area omtrent 15 kilometer vanaf sentraal PE. Dit het ons goed gepas aangesien PE baie besig kan raak in die vakansietyd en ons in die aande uit die gewoel na 'n rustige, stil area kon terugkeer. Die strand is naby die woning geleë en het lewensredders en ablusies. "
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Avonmouth Crescent"Ons was in Somerstrand vir 'n konferensie en het nie veel verwag nie, maar die plekkie het ons aangenaam verras. Daar is allerhande oulike plekkies en dinge om te sien en in die tyd wat ons daar was, was die weer lieflik."
Theescombe, Nelson Mandela Bay
Fur Elise"Sal graag wil teruggaan om die area beter te verken - pragtige landelike/bos- en woudagtige omgewing. "
"Having stayed in the area previously, the tranquility is awesome and the sounds of the ocean can be heard."
"Seaview is 'n pragtige en veilige dorpie. As jy dolfyne wil sien is hierdie die plek. Ons kan The Dizzy Dolphin se kos werklik aanbeveel. Heerlike, bekostigbare etes met 'n bonus van 'n see-uitsig."
Cannonville, Nelson Mandela Bay
Emerald Cottage"Situated on the banks of the Sondagsrivier, close to a popular pub for lunches and with a shopping centre in close proximity."
"Dit is 'n pragtige omgewing, die hele buurt is besig om te ontwikkel. En met Leon se hulp kom jy op die regte plek op die regte tyd. Ons sal weer in Seaview bly. "
"Centrally located and easy to get in and out of, great shopping centre, neat and tidy area."
Cannonville, Nelson Mandela Bay
The Nightjar"'n Dorpie op die walle van die Sondagsrivier waar 'n mens veilig voel! Die Grunter's Bar net oorkant die straat bied besondere goeie spyskaart vir 'n kroeg! Verder is dit binne minute se ry van die Mathyolweni-hek van Addo Olifantpark. Voorwaar 'n juweel wat ons ontdek het en wat ons sal aanbeveel en na sal terugkeer in die toekoms. "
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Brighton Mews Guest Suites"Beaches, easily accessible and not overcrowded. Easy to travel."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Waters Edge"Bluewater Bay is uitstekend geleë, maklik om in die stad en op die omliggende strande uit te kom. Daar is alles - 'n groot Spar en inkopiesentrum met alles wat ons nodig gehad het en gemaklik om by uit te kom. Dis ideaal vir mense wat graag draf, fietsry of kano ry. Daar is beskerming vir die natuur ook en ons het daagliks 'n besoek van 'n rob gehad. Bluewater Bay, julle rock!"
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Easy to find your way around, pretty neighbourhood with nice open areas, safe places to walk and lots of fun things to do and places to visit."