Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Loxton is vreeslike klein plekkie, maar hulle maak seker jy weet van al die interessante dinge wat al daar plaasgevind het soos bv. die skiet van Jakhalsdans."
"Springbok self het nie juis veel nie, maar orals om die dorp is dit baie mooi en veral met blommetyd."
"It difficult to say. It would a good spot to view the flowers if accommodation in Nieuwoudtville is full."
"Ons was daar vir blommeseisoen, alhoewel die blomme reeds al bietjie af was. Dit was nogsteeds beeldskoon. Goepab Natuurreservaat net buite Springbok is definitief ’n besoek werd, al is dit nie blomme tyd nie."
"No shops open on a Sunday and no petrol available either.(local farmers co-op) Britstown nearest petrol station."
"We bought outstanding lamb from Karoo Free-Range Slaghuis - Has "Oom Tobie" on the roof."
"There really isn't much to Colesberg other than it's a perfect halfway point for a stop over between between Durban and Cape Town. I guess visitor traffic is seasonal or occasional so it would be hard to establish more 'entertainment' that would be sustainable on an annual basis."
"Ons hou van klein plaasdorpe, daarom het ons Britstown gekies. Ons het ontbyt by Transkarro Country Lodge gehad en deur die een hoofstaat dorp gery. Ongelukkig met ons Ekonomiese staans in Suid-Afrika was ons gebombardeer deur mense wat gebel het en dit was vir ons ongelukkig onaangenaam."
"Baie potensiaal, maar die dorp is verwaarloos en heelwat pragtige, ou huise bouvallig en onversorg."
"Port Nolloth is 'n baie mooi en skoon plek, net jammer daar is nie n keuse van restaurante of eetplekke wat lekker vis aan bied nie, maar andersins is dit 'n wonderlike plek."