Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Police should have more control at eateries on a Saturday afternoon and evening to do something about the street children."
"Neat town. Friendly people. Well-situated stopover point for Western and Eastern Cape."
"Die omgewing is pragtig en die Kokerboomroete is werklik 'n besoek werd. Die hoogtepunt is natuurlik die Augrabiese Waterval en Natuurreservaat met 'n restaurant waar ons 'n heerlike ete geniet het."
"Ons was aangenaam verras met die Vetmuis Restaurant. Lekker ambiance, goeie kos en oulike items te koop."
"Dankie Askham. Soos Appel sing in sy liedjie Kalahari, het jy ons op die horison verwelkom."
"Die dorpie self is baie verarm, maar is stadig maar seker weer besig met 'n oplewing. Die Transkaroo Hotel bedien heerlike ontbyte aan wat ons verslind het en daar is allerhande tuisgemaakte snuisterye en handewerk wat die mense van die gemeensskap in die eetsaal verkoop. Stop gerus daar, daar is pragtige ou geboue, 'n fotograaf se droom, en hoe meer toeriste weer hierlangs ry, hoe vinniger kan die dorpie weer op sy voete kom. Ry die N12, dis regtig die moeite werd."
"Rustigheid is die wagwoord! Pragtige skoon Karoodorpie met vriendelike mense."
"You definitely have to put this on your bucket list even if you don't stay over. Manna restaurant has a very good menu even caters for vegetarians"
"Gerieflike oornagdorp vir reisigers vanaf Namibië. Genoeg kettingwinkels en eetplekke om enige behoefte aan te vul."
"Great dam village with access to boat trips, fishing and boating in general - very quiet end of the Great Karoo, lovely spot to visit."
"Interesting little place, enjoyed mixing with locals at the restaurant and pub. "