Successfully reported

Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Pragtige historiese dorpie, bietjie verwaarloos en die werknemers by die museum was onbehulpsaam en het baie geraas!"

Colesberg, Northern Cape

Anhuis

"Halfpad op pad Kaap toe."

Hartswater, Northern Cape

Die Kasteel

"Oulike klein dorpie."

Hartswater, Northern Cape

Kleinplasie

"Interessante omgewing, maar behalwe vir die N18, minder goeie tot swak paaie."

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6

"Pragtige area met die mense wat daar woon."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Die historiese geboue maak mens ietwat nolstalgies. Die kerkklok wat lui as die tyd aanstap was vir my iets om te aanskou. "

Hanover, Northern Cape

Karoo Uitsig

"Hanover word nie genoeg geadverteer nie, dit is 'n besonderse plekkie."

Calvinia, Northern Cape

Carmel Villa

"Hulle mag maar, want hulle kan."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Ons gaan weer hier stop. Beslis te min van die geskiedenis beleef. Daar is 'n wonderlike oplewing in die dorp se kultuur en kunste. Hou aan, julle sal bo uitkom. Appolo se Teater is 'n besoek werd."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Mooi dorp reg geleë ongeveer halfpad tussen Gauteng en Kaapstad. "

Richmond, Northern Cape

The Richmond Café and Rooms

"MAP studio baie interessant. Gert Vlok Nel het selfs kom kuier by Stoepstories. Nee wat, in Richmond gebeur dinge."

Richmond, Northern Cape

Stillewaters Self-catering

"Ons bly graag daar oor. Dis gerieflike amper halfpad bestemming na ons eindpunt toe."

Colesberg, Northern Cape

Mooifontein Farm

"Goeie ligging tussen Gauteng en Kaap."

Hopetown, Northern Cape

The Big Tree Guest House

"Koop aandete voor aankoms of neem padkos saam. Veilige dorp. As tussen Kaapstad en Pretoria reis, is dit oorweldigend die ideale plek om te oornag. Uit Pretoria kan jy tot 09:00 vertrek en nog rustig in Hopetown aankom. Erken die 60 km borde hulle is altyd op spoedwag. oppas vir slaggate met indraai na dorp, nie te bad. "

Prieska, Northern Cape

Harmonie Guest House

"Baie goeie diens, puik."

Prieska, Northern Cape

Tipuana Guest Farm

"Pragtige Karoo-omgewing en altyd goed om hier te wees en die mense en omgewing te ervaar."

Hopetown, Northern Cape

The Palms Guesthouse

"Dorp raak vervalle, maar vriendelike inwoners. Nie veel restaurante om van te kies nie."

Kathu, Northern Cape

Eagles Nest Guest House

"Mooi het 'n bietjie verdwaal, maar dit was opwindend."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Did not see much as it was dark upon arrival."

Labram , Northern Cape

Mc Kala Guest House

"Has a huge mall, heart hospital, Civic centre and Big hole nearby. Neat suburb!"

Hadison Park, Northern Cape

Kosmos Guest House

"Ideaal vir familie wat naby Gariep Hospitaal wil bly."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"As ek terug huis toe ry dink ek nie regtig aan Britstown nie. Sal nog eendag daar stop en rondkyk. Hulle het 'n ryk geskiedenis oor die Anglo-Boereoorlog."

Hadison Park, Northern Cape

The Cottage - Hadison Park

"Baie sentraal, alhoewel tog ook uit die gedruis."

Hanover, Northern Cape

Bun Clody Guesthouse

"Hanover is 'n klein dorpie, nie veel op die oog af nie, maar daar is 'n vrede en rustigheid wat op jou groei!"

Page
Page 178 - Showing 5311 to 5340