Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Pragtige historiese dorpie, bietjie verwaarloos en die werknemers by die museum was onbehulpsaam en het baie geraas!"
"Die historiese geboue maak mens ietwat nolstalgies. Die kerkklok wat lui as die tyd aanstap was vir my iets om te aanskou. "
"Ons gaan weer hier stop. Beslis te min van die geskiedenis beleef. Daar is 'n wonderlike oplewing in die dorp se kultuur en kunste. Hou aan, julle sal bo uitkom. Appolo se Teater is 'n besoek werd."
"MAP studio baie interessant. Gert Vlok Nel het selfs kom kuier by Stoepstories. Nee wat, in Richmond gebeur dinge."
"Ons bly graag daar oor. Dis gerieflike amper halfpad bestemming na ons eindpunt toe."
"Koop aandete voor aankoms of neem padkos saam. Veilige dorp. As tussen Kaapstad en Pretoria reis, is dit oorweldigend die ideale plek om te oornag. Uit Pretoria kan jy tot 09:00 vertrek en nog rustig in Hopetown aankom. Erken die 60 km borde hulle is altyd op spoedwag. oppas vir slaggate met indraai na dorp, nie te bad. "
"Pragtige Karoo-omgewing en altyd goed om hier te wees en die mense en omgewing te ervaar."
"Dorp raak vervalle, maar vriendelike inwoners. Nie veel restaurante om van te kies nie."
"Has a huge mall, heart hospital, Civic centre and Big hole nearby. Neat suburb!"
"As ek terug huis toe ry dink ek nie regtig aan Britstown nie. Sal nog eendag daar stop en rondkyk. Hulle het 'n ryk geskiedenis oor die Anglo-Boereoorlog."
"Hanover is 'n klein dorpie, nie veel op die oog af nie, maar daar is 'n vrede en rustigheid wat op jou groei!"