Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Colesberg is 'n pragtige dorpie wat baie het om aan die reisiger te bied. "
"Daar is pragtige, ou geboue, maar ongelukkig lyk dit of die midde-dorp leeg is."
"Het net tyd gehad vir 'n kort stappie om die ou kerk en met die omliggende strate langs. Volgens 'n brosjure het die dorp 'n museum wat klaarblyklik wonderlike inligting en uitstallings oor die dorp en die omgewing bevat. Volgende keer sal ons dit beslis deel maak van ons verblyf."
"'n Dorp wat heelwat interessanthede bied. 'n Ekstra dag vir 'n bietjie ontdekking sal die moeite werd wees."
"Neat overnight facility, will suggest an extractor fan in the bathroom and an extra milk for a second cup of tea. Further no complaints."
"Visit Riemvasmaak and pop in at Norbet Coetzee’s restaurant. On the right just before you get to the town."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
SeaSide Self-Catering"Dis 'n wonderlike vakansieplek, ons is verbaas dat die plek nie oorval word met toeriste nie! Ek voel vir 'n verandering of ek uitgerus het omdat dit nie te besig is nie en die paaie soontoe baie stil is."
"Daar moet gewerk word aan die plastiek probleem in die dorp. Baie mooi dorp en area, maar die netheid los veel te wense."
"As jy verby ry is dit jou verlies. Aangename mense. Vetmuis baie lekker kos. Skoon en baie netjies. Vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar oornag. "
"Die nabyheid van die Augrabiesvalle maak dit die moeite werd. Ons het nie baie van die dorp beleef in die tydjie wat ons daar was nie, maar dit is die moeite werd om daar te stop."
"Ek slaap gewoonlik net oor in Colesberg, maar vind die mense in restaurante en petrolstasie baie vriendelik."