Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Geen verdere kommentaar, behalwe dat dit 'n aangename bestemming (tipies Noord-Kaapland) is!"
"Despite being in town for such a short time, I was struck by a sense of fading glory. Fraserburg seemed to me to epitomise the steady urbanisation process which has been taking place for decades. Many houses are for sale, others are clearly abandoned. Nevertheless the town boasts several interesting historical buildings and the residents are extremely friendly towards visitors. Make a point of dropping in at Juliana's during the day to find out what's on offer for dinner in the evening. She's a spectacular one-person restaurateur! "
"Die plattelander restaurant in Colesberg is beslis die moeite werd om by te eet! Waarde vir geld en smaaklike kos!"
"Fraserburg lyk met die eerste oogopslag nie na iets besonders nie, maar ons het in laatmiddag deur die dorp gestap en kon toe die Karoo-Viktoriaanse argitektuur van die dorpshuise en die massiewe ou bome wat voor party van die dorpshuise staan, bewonder. 'n Mens ry so maklik by sulke Karoodorpe verby sonder om die atmosfeer en die argitektuur te waardeer. Ons is nie spyt dat ons daar oornag het nie. "
"Keimoes se mense maak dit besonders. Augrabies en Kakamas met sy ruimtes is een van God se mooiste skeppings!"
"Richmond is my voorkeurplek om oor te bly wanneer ek tussen Kaapstad en Gauteng of KwaZulu-Natal onderweg is. Ek geniet die rustigheid en stilte, maar dit is soms moelik om saans 'n eetplek te vind."
"I’ve been to Richmond more than a dozen times in the past 9 years. A total gem - especially for book and art lovers. Food is good and great shopping at Vetmuis. Stay at least one night and don’t rush through. "
"Ons het slegs deurgereis. Lindene was nie 'n toeristebestemming vir ons nie."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Bietjies Akkommodasie"Ek was 5 jaar laas op McDougallsbaai en wat 'n metamorfose. Het die plek byna nie geken nie. Ou Dr. Bakker se huis is weg."
"Unfortunately there was a municipal strike while I was there so the town was strewn with litter. Otherwise it is a pleasant farming town. I visited the nearby Taung Dam which is spectacular. I watched rugby in the Baron's Galley Pub, which was great fun, lively and even got to play my guitar as a warm up for the Currie Cup semi finals. Was a great day in Hartswater. Also enjoyed visiting the Oranje Cellar's off sales for some Northern Cape wines. I recommend the Rooi Jeripico."