Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Buiten Williston Mall is daar nie veel te sien of doen in die dorp nie en langer as twee dae se verblyf mag dalk langdradig begin voel. Dit is wel die perfekte plek as jy vir 'n paar dae wil verdwyn."
"Baie oulike plekkie, maar nie vir 'n lang tyd se verblyf nie. Na drie dae het jy klaar alles gesien wat te siene is. "
"Ek sal net die Johannesburg/Kaapstad-roete aanpak spesiaal om hier te kan bly!"
"Die droogte het watervoorsieningsprobleme in die dorp tot gevolg. Die plaaslike opgaardam is kurkdroog."
"We only had a short stay there, but we had the opportunity to dine at the famous Blou Naartjie Restaurant. "
"Beste restaurant om te besoek is Inni Kraal. Het lanklaas so heerlik geëet. "
"Die hotel voorsien lieflike en smaaklike etes. Dit was 'n nuwe ervaring vir ons om hier oor te bly, ons eerste maar nie die laaste nie."
"Redelik koud, maar aangename plek en die mense is almal baie vriendelik."
"Dit is 'n klein dorpie met slegs een restaurant, maar die mense is baie vriendelik en ons het baie lekker by die Tafel 42 Restaurant geëet."
"Baie warm, maar mooi. Besonderse natuurskoon al was dit baie droog. Mooi, skoon dorpe op pad na Kgalagadi."
"Comparatively, a better place to Beaufort West. On an ongoing basis, the private and corporate sectors should be looking at the development, for example, in Nelspruit in order to upgrade and be considered for a longer period of holiday rather than just a stopover."
"Hanover is one community of its kind in South Africa. They are still one big family, living harmoniously and supporting each other. Security is unrivaled anywhere I have been in SA. A great and friendly community to interact with. "
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Voetbaai Chalets"As Namibiër verstaan ek dat sulke klein plekkies nie baie geriewe kan aanbied nie. Ons het in Port Nolloth aandete geniet, wat net 'n paar kilometer van Mc Dougallsbaai is. Het heerlik by die plaaslike restaurant Vespetti geëet, en kon 'n pragtige sonsondergang beleef."