Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Ons is mal oor Struisbaai! Kliëntediens en kos by restaurante is net nie goed nie so ek sal voorstel om eerder self te kook of braai. Kos is buitensporig duur vir die gehalte wat jy ontvang."
"Dis 'n heerlike plek om te kom rus. Goeie restaurante, genoeg winkels en gawe mense. Dis lekker om te sien daar ry nog perdekarre in die strate en beeste en perde loop vry rond."
"Rustige dorpie, skoon strande, beslis plek om jou vakansie rustig te kan geniet."
"Not too much to do except go to the beach or fish if these are your hobbies. Only a few good restaurants. Good spa. Very reasonably priced supermarkets. "
"Ek is mal oor Struisbaai en sal vir seker weer daar gaan kuier. Die rustigheid en veiligheid is absoluut 'n juweel."
"We really enjoyed our visit to Hermanus. We loved the tidal pool, restaurants and stunning views of the ocean. The Mall is excellent with every available store at your convenience."
"Very windy most days, but we had a number of sunny, windless days. Silver Sands beach is beautiful and peaceful."
"Baie sentraal tussen George en Kaapstad as mens die Wes-Kaap wil verken. Pragtige, skoon dorp."
"Die mooi wit strande en die feit dat dit relatief ongerep en nie 'n vertrapping is nie is beslis 'n aanbeveling."
"Beach was full of seaweed and not pleasant for swimming. Fortunately Arniston was not too far and that was great."
"Pragtige seedorp. Ideaal vir 'n wegbreek, hetsy vir 'n naweek weg of vir 'n vakansie."
"Dit is werklik waar 'n wonderlike omgewing. Daar is 'n verskeidenheid plekke wat besoek kan word. Caledon is 'n pragtige dorpie. Sal beslis weer die omgewing besoek."
"Gansbaai is 'n lieflike vakansiedorpie. Veral vir die natuurliefhebber. Ook 'n pragtige, skoon en beskutte strandjie."
"The beaches are popular in the peak season, need to plan to get there early to secure a good spot!"