Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Die hokkies voor Beach club het mens nogal baie afgesit, maar tog was ons baie veilig binne die perseel."
"Stanford is 'n "hidden gem" met interesante markies, restaurante en winkels en ook baie lekker plekke buite die dorp vir 'n dag uitstappie. Die rivier en wandelpaaie is goed onderhou en mens kan lekker swem in die somer."
"Greyton is 'n ongelooflike dorp. Dit is rustig en skoon met die oulikste winkeltjies. Ons was so mal daaroor. Ons mag dalk net eendag permanent soontoe trek."
"Beautiful area with breathtaking mountains and a lot of tourist attractions and activities."
"Vir seker die plek as jy net rustig wil wees en wegbreek van die gewoel."
"Grabouw is beautiful - we have done the Green and Blue Mountain trails, and love the area."
"Caledon is a very central destination if you want to base yourself somewhere in order to explore the region. There are so many wonderful spots to visit."
"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."
"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"
"Die restaurant kan maar Sondae ook oopmaak. Botrivier is rustig en heerlik vir wegbreek en naby aan alles."
"Baie interessante area met baie geskiedenis. Die enigste probleem is dat werkers/eienaars/bestuurders in restaurante en winkels nie baie vriendelik is nie, mense kom baie bot voor. Ons het eers gedink dit is net die een plek maar na die die derde winkel/restaurant met selfde ondervinding het ons besluit dat die mense in Agulhas besoekers in die dorpie as 'n oorlas beskou. 'n Glimlag kos niks en daardie besoekers is hulle eintlike inkomste ─ sonder toeriste sal hulle dalk nie 'n bestaan maak nie."