Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Wat 'n wonderlike plek, ons het alles geniet in Hermanus, goed geleë, baie plekke om te eet en te geniet en baie plekke om inkopies te doen, sal beslis weer daar gaan vakansie hou."
"Quiet beach town, perfect for relaxing! Close to surrounding towns. Lovely walks and mountain views!"
"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"
"Gorgeous English town nestled in nature but within close proximity to the adjacent town of Hermanus where there are bigger supermarkets if needed. The beaches are also close."
"I was pleasantly surprised at the large number of pet friendly accommodation available in this region."
"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."
"Extremely beautiful stretch of beach. Lifeguards on the beach as well. Affordable plentiful accommodation nearby. Close to the lighthouse and Cape Agulhas as well which has a lovely boardwalk."
"Wat 'n wonderlike vakansiedorp. Dis pragtig met soveel om te doen en sien. Vakansie atmosfeer is uitstekend met ou hawe bedrywighede, straat kafeetjies en al die wonderlike tweedehandse boekwinkeltjies."
"Daar is net 1 sandstrand. Verder is dit meer rots en rotspoele. Dit moet net meer pertinent gestel word. Verder is dit 'n oulike plek."
"Die Overberg bly een van ons land se mooiste bestemmings en bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite aan vakansiegangers. Pragtige kuslyn en mooi dorpies om te verken en wynplase om te besoek."
"Lots of wonderful places to visit and things to do in and around Gansbaai. We were pleasantly surprised."
"Ek het nou nie die dorpie verken, net besoek aan 'n Spar gebring wat goed was, maar dit is wonderlik en gaan beslis meer besoeke bespreek."