Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Stanford is such a lovely little town - we loved the stay in the Overberg. "
"Gerieflik vir gesin wat net lekker wil bly en nie fancy dinge verwag nie."
"Baie stil dorpie aan die rand van die berg. Maar is wonderlik om te sien hoe die berg verander soos die dag aangaan en ook as daar weer in die lug is. "
"Swellendam is a lovely place with beautiful buildings and easy access to N2 and up country. Also some very nice restaurants and museums."
"Hermanus is a wonderful quaint town that perches on the tip of the ocean offering amazing views from any side. It is quiet, clean with everything that you can think of just around the corner. It is a perfect holiday destination if you are looking for some serenity, beautiful views and amazing food."
"Naby Gansbaai en Hermanus sowel as Stanford en Uilenkraalsmond, lekker strandjies by die natuurgrotte, natuurreservaat ─ wonderlike natuurskoon!"
"Ons het by ons kinders in die karavaanpark gekuier en die gedagte dat die groter kinders in die aande buite die park moes gaan vermaak soek, was vir ons bietjie van 'n kwelpunt. "
"Skoon Overbergse dorp, vriendelike dorpsmense by motorhawens en winkels. Heerlike pasteie en vars brood."
"Oujaar/Nuwejaar op Arniston is 'n moet!! Vuurwerk-vertoning was fantasties!"
"Klomp klein wynplasies in die omgewing. Gaan na Paul Wallace, amazing mense en lekker wyn."
"Kleinmond is ‘n stil kusdorpie as jy deur sy hoofstraat ry buite seisoentye en ons het nie veel verwag toe ons besluit het om daar te gaan vakansie hou nie. Ons het egter vinnig besef dat sodra jy bietjie afwyk van die hoofpad af jy aangenaam verras sal wees met hope restaurante en besienswaardighede. Met groter stede soos Hermanus en die Strand binne ‘n 50 km radius is dit voorwaar ‘n ideale vakansiebestemming."