Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Grabouw is ‘n klein local dorpie, maar baie vriendelik en redelik veilig. Lekker vir ‘n roadtrip stop om beide die wyn, walvis kus en Bettiesbaai se pikkewyne te sien."
"Baie lieflike en rustig plek ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."
"Ons was net by die Wildebraam Berry Estate - sal met 'n volgende besoek die wyer omgewing verken."
"Hermanus is 'n pragtige dorpie langs die kus wat dit uniek maak met pragtige restaurante langs die see. Wat baie uitgestaan het is die liefde wat die mense vir hulle honde daar het. Pet-friendly little town. Love it!"
"Ongelooflike mooi dorpie. Skoon, netjies en veilig. Glad nie ver om te reis vanaf die Kaap nie. Al die mense met wie ons in aanraking gekom het was vriendelik, gasvry en hulpvaardig."
"Malgas and the Breede River is an amazing place. The water is safe, quiet and peaceful. Fishing is good. The water skiing and wake-boarding is great as you can always find a protected corner that will be flat. Getting there is tricky. 50 km sand road that will eat your low profile tires on a city car. Best leave your X5 and borrow a Hilux. The people are friendly and down to earth. "
"'n Lieflike omgewing met gasvrye, hartlike mense, oral in die strate, winkeltjies en eetplekke! "
"Die weer kan 'n probleem wees omdat Struisbaai bekend is vir wind. Selfs die klerewinkels pak nooit hulle wintersklere weg nie. Een eienaar het gesê dat Struisbaai dikwels 4 seisoene in 'n dag kan beleef."
"The beach is lovely, warm water and wonderful little town. Fish & Chips on beach at Sea Shack Struisbaai was a highlight. Great value for money, delicious seafood and good cocktails, Ended with a ice cream on beach."