Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"I've never considered Betty's Bay as an option for us for several reasons, but having now stayed there for the first time, I would definitely return."
"Hermanus is 'n baie mooi plek, ek sal nie huiwer om weer na Hermanus te gaan nie."
"Die Walker Bay natuurresevaat waar Klipgatgrotte is, is beslis die hoogtepunt! Hulle ontvang ongelukkig slegs kontant vir ingangsfooi, geen kaart/zapper/snapscan nie."
"Ons tweede keer in Witsand en sal weer kom kuier. Dorp was stil en drank was pepperduur. Maak jouself reg vir 'n R50 tot R80 heffing per bottle. Die twee restuarante was puik en het lekker gekuier. Die aas wat ons gekoop het was beslis ook nie die varste of die goedkoopste nie. Volgende keer sal ons meer voorbereid wees en nog lekkerder kuier."
"Lekker plek met baie natuurlewe en uitstekende visvangbestemming. Tipiese plattelandse, kusdorp atmosfeer."
"Betty’s Bay is peaceful and tranquil - lots of walks to do - beautiful location - personally, we love it!"
"People in Hermanus are so friendly. We met some interesting people at the Jax pub, where we had an absolute blast. Very nice restaurants and places to hang out."
"Soek jy rustigheid en veiligheid is die beslis 'n plekkie om te ontdek, veral by die see gedeelte. Goeie staproetes. Waarlik 'n stukkie hemel."
"Kleinmond het net genoeg uitgebrei om te voorsien in al jou behoeftes maar het nog steeds daardie tipiese seedorp-atmosfeer."
"Eetpplekke het baie lekker kos. Naby geleë aan Hermanus en Kleinmond. Baie wynplase rondom Botrivier geleë waar jy kan wynproe en ook etes geniet. Uiters geleë indien jy redelike pryse vir slaapplek soek in nabye omgewing."
"Pragtige en unieke dorpie! Verkeidenheid van aktiwiteite in die omliggende area vir diegene wat hou van die buitelug."
"Ongelooflike dorp met die interessantste restaurante en winkeltjies. Sal beslis teruggaan. "
"Elgin market is must. On a Saturday there is the steam train to look at. A round trip down the Highlands pass is great with a stop at the look out point then having a milk shake at the Bot River Hotel. Of course one can have something a bit stronger. The Highlands road is a good gravel road, but going down might be a bit nerve racking for a short distance."