Successfully reported

Verified Reviews

Plettenberg Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Plettenberg Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 943 reviews.

Plettenberg Bay

Monksview 21

"Dit is 'n lekker plek om vakansie te hou en die uitsig is mooi en daar is baie plekke om te sien en dinge om te doen."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

O So Kozi

"So 'n mooi deel van ons land."

Plettenberg Bay

Baviaanshoek

"Kan Birds of Eden, Monkeyland en Jukani aanbeveel. Dit is interessant vir jonk en oud!"

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Ongelooflike ligging. Pragtige strand. "

Harkerville, Plettenberg Bay

Masescha Country Estate

"Sal hulle aanbeveel vir almal."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

Keurboomstrand Views

"Ongelooflik, vir beide volwassenes en kinders. Blyk 'n veilige strand te wees."

Plettenberg Bay

Happy Days

"Ek is altyd lief vir Plett. Die nuwe Checkers is ook 'n gerief. Mense is vriendelik."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Ons het in die winter gegaan en dit is vanselfsprekend dan kouer en stiller. Dit het ons gepas, want ons wou wegkom van die gejaag en druk program. Die karavaanpark is gesluit vir die winter en so ook die restaurant. Mens moet onthou dat jy sal moet ry om iewers te gaan eet of voorrade kry. In vakansietye gaan hierdie resensie nie van toepassing wees nie!"

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Een van die mooiste plekke in ons land."

Plettenberg Bay

African Sea Breeze

"Dit bly maar 'n asemrowende bestemming."

Robberg, Plettenberg Bay

Self at Plett 2 - Gazania House

"Dit akkommodeer nie regtig jonger mense nie, so as jy as ‘n gesin gaan, vat net iets om die jonger kinders besig te hou."

Plettenberg Bay

50 A Castleton Holiday Apartment

"Baie lekker vakansiebestemming en skoon en netjiese strande. "

Piesang Valley, Plettenberg Bay

Garden Suite

"Heerlike plek om te besoek en sal beslis weer gaan."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Keurboomstrand is 'n baie skoon strand. Daar is ook 'n lekker resturant. Ons kan hulle pizza aanbeveel. Het ook al ander kos daar geëet wat baie lekker is."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

O So Kozi

"A beautiful unspoiled beach and fabulous for kiddies."

Harkerville, Plettenberg Bay

Harkerville Forest Lodge

"Pragtige deel van die Oos-Kaap."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Ons was te kort daar om 'n behoorlike mening te gee, maar dit wat ons gesien het, was so dat 'n mens weer wil gaan."

Plettenberg Bay

Strandstreet Cabin

"Seker die mooiste strande, omgewing en natuur in Suid-Afrika met baie plekke wat toeganklik is vir ouer persone en persone wat met 'n rolstoel moet oor die weg kom"

Harkerville, Plettenberg Bay

Masescha Country Estate

"Heerlike atmosfeer op Saterdae, veral nou met die parkrun in die oggend. Lekker stalletjies om deur te loop."

Plettenberg Bay

Emitem

"Meer as genoeg restaurante en koffiewinkels om van te kies."

Plettenberg Bay

Uitsig Farm & Cottages

"It's very commercialised. "

Piesang Valley, Plettenberg Bay

The Eleven

"Very easy to find and a super base to go from and to on your vacation. "

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Sal definitief weer by Uysparadys gaan kuier."

Plettenberg Bay

75 Dune's Resort

"Baie mooi plek vir 'n vakansie."

Page
Page 24 - Showing 691 to 720