Verified Reviews
Port Edward
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Edward
Rated 4.4 out of 5 based on 364 reviews.
"Die weer was fantasies. Kon lekker in die see swem in die middel van die winter."
"Klein, netjiese dorpie, nie regtig swemstrande nie, maar nogtans mooi en water is lekker en genoeg restaurante om van te kies! Nie veel om te sien of doen nie, maar dis rustig en nogsteeds lekker."
"Die dorpie self het nie veel om te doen nie maar die Spar is goed. MacBanana wat naby is was baie lekker. Die strande is ook lekker."
"I've been fishing in Port Edward for the last 40 years. The town has expand a bit and the super spar addition is good. Too many people walking along the beach/rocks that are begging and harassing the fishermen and holiday goers. People also exposing/bathing on the beach/rocks - not good example."
"Is 'n pragtige plek maar as gevolg van die reën kon ons nie veel doen nie, wil weer gaan."
"Die omgewing rondom Greenhart is baie aangenaam om daar 'n vakansie deur te bring."
"Perfek vir 'n vakansie weg van die gejaag af. Baie uitgebrei van die laaste keer wat ons daar was. Als lekker naby aan mekaar. Hoef nie ver te ry nie om goed te sien of doen nie."
"Spuds Pub & Grill has the most delicious food. Sentra shopping centre has everything you need under one roof."
"I have been to Port Edward before, and normally traveling time is reasonable as we accommodate for it, however, this time the roads were damaged due to the heavy rainfall which destroyed roads and bridges. Our return trip was prolonged for 3hours, and that was frustrating as the detour roads and traffic was a nightmare. Hope that sorts itself out soon."
"Quiet private beaches, not a lot of restaurants and local services. Enjoyed Ramsgate and Margate."
"Not much choice of restaurants for dinner in the area. Enjoyed Wild Waves and the Riverside cocktail bar!"
"Port Edward is 'n baie netjiese plek en sal weer daar gaan kuier, maar sal seker maak dat dit wat ek voor betaal die moeite werd is."
"Dit voel nie veilig op die strand nie en mens moet nie te lank by die winkels daar wees nie."
"Palm Beach het 'n tekort aan water gehad, die kompleks was goed voorbereid hierop."
"Bietjie min ontspanningsfasiliteite en besienswaardighede, maar heerlike ontspannend vir die ouer geslag."